Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"If you are looking for a break from the city rush, then this is one of the places for you, people are friendly and accommodating."
"Struisbaai has it all - beaches, fishing, good restaurants, hiking, etc. - all in a friendly atmosphere."
"Bly uit die hoofstad wat baie besig is en bly liewer in die voorstede. Die kasteel was verwaarloos en ONS kon geen veilige parkeerplek naby vind nie. Die meeste goed soos die kabelspoor was gesluit as gevolg van Covid.. Die Green Square-mark bestaan nie meer nie. In kort, lekker om die strande en wandelpaaie te beleef, maar bly uit die stad wat onveilig en besig is met al die eenrigting rylane."
"’n Besoek aan Montagu is 'n moet - dit is een van die mooiste dorpies in die Klein Karoo. Die berge is asemrowend mooi en die varsheid van die omgewing het 'n kalmerende invloed op enige besoeker en inwoner."
"Ons kan eintlik niks wegvat van Clanwilliam nie, want dis ’n warm plek en lekker vir swem."
"Dis 'n baie vriendelike dorpie waar almal mekaar groet. Ons hele vakansie was 'n goeie ervaring."
"Die pragtigste kleine dorpie met die mooiste omliggende plase wat spesialiseer aan uitvoerdruiwe sowel as wyndruiwe. En anderlike groente en vrugte is ook daar. Te pragtig! "
"Pragtige dorp met die mooiste see en berge. Die groot bome gee 'n besonderse atmosfeer."
"Ons was al 'n paar keer in McGregor. Dit is net die regte dorp vir ons stadsmense om weg te kom van al die gejaag en net te onspan. Daar is genoeg restaurante om by te eet en die mense daar is ongelooflik vriendelik."
"Baie besig in die stadomgewing en ongemaklik met al die eenrigting rylane. Besienswaardighede soos bv. die kasteel is verwaarloos met min of geen parkering beskikbaar nie. Sal persoonlik nie weer in die stad boek nie maar wel op die buitewyke soos Tableview, Bloubergstrand, Melkbos, Strand of Gordonsbaai."