Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Stellenbosch is amazing! Very central place to live in, where everything is close to each other and lots of things to do."
"Pragtige natuurskoon. Stuifmeel vrystelling van fynbos kan sekere tye van die jaar problematies wees vir mense met allergieë."
"Jammer Evita tree nie meer op nie. Maar daar is heelwat ander interressante plekke in en om die dorpie."
"Highly recommend 22 On Church restaurant. We ate there 4 nights out of the 5 that we stayed in Montagu!"
"Daar is so baie om te sien en doen in die omgewing. Pragtige deel van ons land - gawe mense!"
"Mal oor Prins Albert. Kan oor en oor weer teruggaan. Een dag is te min, volgende keer bly ons langer."
"Kaapstad is 'n baie mooi stad. Die weer was koelerig en reënerig en ook winderig. Kaap was nog nooit anders nie. Covid-19 het tog invloed gehad op my beweging."
"Die Swellendam inskrywing vir Kwêla se “Dorp van die Jaar Kompetisie” het my daarheen gelok. Dit het baie hoë verwagtinge geskep, waaraan nie heeltemaal voldoen is nie."
"Yzerfontein is die ideale vakansiebestemming, alles wat jy nodig het is net ’n klipgooi weg en ons het vreeslik baie geleer oor Yzerfontein en die area se ryk en interessante geskiedenis."
"Die Chris Barnard Meuseum is regtig interresant en leersaam en 4 Sheep restaurant by die Caltex Garage is ‘n moet vir watertand boerekos opsies."
"Vir gewone reisigers is dit ’n top ligging en goeie waarde. As jy nie vervoer het nie stop openbare vervoer voor die deur wat jou tot in die stad neem. Vir besigheidsreisigers wat met werksure moet rekening hou kos dit fyn beplanning met die spitsverkeer."
"’n Lekker dorp, vriendelike mense en boonop praat baie mense Afrikaans."