Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Doringbaai is 'n pragtige, rustige plek. Ek's nie spyt day ek dit gekies het vir 'n breakaway nie. Sal enige tyd weer terug gaan!"
"Goed geleë naby Stellenbosch, behalwe as jy eerder nader aan die student-aktiwiteite en studente-dorp wil wees."
"Pragtige Weskus-dorp met baie vriendelike mense. Beslis 'n kuier werd. Isabella Restaurant moet besoek word."
"Historic town with beautiful old buildings and a museum. Worth while walking trough the town."
"Heerlike rustige, "klein", Weskus-dorpie met baie goeie klimaat. Kan alle benodighede daar aanskaf."
"Mosselbaai Zipline 'n moet om te doen. Ek en my vrou het dit op ons huiweliksherdenking gedoen en dit was 'n adrenalien rush soos nog nooit tevore nie. Mosselbaai toeriste moet kyk om S.A. Gebore mense goetkooper te laat betaal as wat toeriste van oorsee doen. Die Zipline van Mosselbaai was R900 vir my en my vrou en 15 min toe is dit oor. Ek voel ons as Suid-Afrikaners en burgers van ons eie land word uitgebuit om ons eie mooi land te mag verken. "
"Citrusdal is 'n klein plattelandse dorpie met 'n breë Voortrekkerstraat en heelwat besighede. Baie bedrywig, besig en mense wat nie weet wat om met hul vullis te maak nie. Kon nie so oplet om te sien of daar vullisdromme beskikbaar is nie. Sal aanbeveel as toeristebestemming met die baie gastekamers en oornagverblyfplekke. Mense vriendelik en hulpvaardig. Kon uit verskeidenheid van plekke kies wat finansieel ook jou sak sou pas."