Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
Great Brak River, Western Cape
Kontrei BB"The Frangrance Festival was such fun. Excellent restaurants and food. Altogether a great way to spend a weekend."
"Baie mooi, alles skoon, vriendelike mense en daar is uitstekende restaurante en winkels."
"Bloubergstrand is too quiet in the week but very crowded and noisy during the weekends."
"Ek wil weer na Myoli Beach gaan, maar dan wil ek 'n week kuier, want 1 aand is te min."
"Dit is 'n pragtige plek, maar dit voel asof mense minder veilig begin voel in Paternoster. Mens word heeltyd gehinder op straat deur iemand wat iets aan jou wil verkoop. Ons het ook heelwat plekke gekry wat glad nie oop was vir besigheid, was nogal teleurstellend (alhoewel hulle besigheidsure aangedui het dat hul wel moet oop wees). "
"Dit is seker een van die mooiste dorpe op ons Suid-Afrikaanse kus. Die strande is oop en strek vir kilometers ver. Die hawe is natuurlik 'n moet sien met die groot swart stingrays wat daar rond swem as daar kos is. Dit is 'n ongelooflike belewenis. Die mense is so vriendelik en laat jou sommer tuis voel. As jy nog nie daar was nie, maak 'n plan en gaan. Jy sal nie spyt wees nie."
Breede River Valley, Western Cape
McBains"Very pretty, untouched nature, which made us feel very relaxed and like we were getting a proper break away from the city."
"Besienswaardighede word nie duidelik genoeg geadverteer nie. Winkels nie geredelik beskikbaar nie. Parkeerplekke in strate baie nou en leivore is 'n veiligheidsrisiko."
"Was little foggy, but is a bay and probably my bad timing of day but two of the 3 days were perfect."
"Spectacular place if you literally there to relax, unwind and detach from the world. It's quiet and peaceful. "
"Ek sal dit hoogs anbeveel, die natuur is ongelooflik en mens voel so na aan jou Skepper God."
"Vermont isn’t a bad place. Exceptional sunrises. Just pick the right accommodation. "