Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Swellendam, Wes-Kaap

Gaikou Lodge

"Swellendam is vreeslik mooi en netjies, werklik 'n plesier komende vanaf Gauteng. Hou asb. so!"

Hartenbos, Wes-Kaap

De Branders 57

"My dam se eende."

Paternoster, Wes-Kaap

Aloha 3

"Mooi rustige dorpie."

Struisbaai, Wes-Kaap

48 on Main

"Klein plekkie, maar tog so baie om te sien en te doen. Sal definitief terug gaan. "

Reebok, Wes-Kaap

Micasa Sucasa

"Kort dalk 'n winkel onder by die strand."

De Kelders, Wes-Kaap

Whalescape

"Ons het De Kelders skoon en vriendelik gevind. Die natuurskoon is pragtig en ons het veilig gevoel terwyl ons vir ver ente gestap het. Dis sentraal geleë en kon ons vandaar heerlike dagtoere doen in die omgewing. Sal De Kelders enige tyd aanbeveel by familie en vriende."

Hermanus, Wes-Kaap

A Thyme and Plaice

"We used to live in Hermanus and were last there about 3 years ago. It has certainly grown especially the shopping mall. However we still prefer it when is was a little village as it was in 1992."

Groenpunt, Wes-Kaap

Altona Lodge

"As a non Capetonian, navigating the narrow and very steep streets takes getting used to. "

Sunningdale, Wes-Kaap

Big Sky Studio

"Malls and beach very close."

Robertson, Wes-Kaap

Engela's Overnight Accommodation

"Groot geword op die dorp en was verbaas om te sien hoe dit uitgebrei het en hoe goed die vakansie akkommodasie is. My vriendin het ook die naweek in 'n gastehuis tuis gegaan wat net so oulik was."

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is a small town and the people are very kind and friendly. "

Klein-Karoo, Wes-Kaap

Varkenskraal Farm

"Die Klein Karoo bly 'n spesiale deel van ons mooi land, dit balsem jou siel. Vriendelike mense."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Quest Bed and Breakfast

"Pragtige plek met mooi strand is naby Bloubergstrand en die res van Kaapstad. Genoeg om jou mee besig te hou. Lekker eetplekke. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

21 on Bakoond

"Dit is 'n pragtige dorp, met lieflike strande wat gefokus is om die omgewing te bewaar. Die dorp en strande is skoon en veilig met gasvrye inwoners en/of personeel by die onderskeie besighede wat uitstekende diens lewer. Daar is 'n groot verskeidenheid eetplekke wat maaltye van puik gehalte voorsit. Sal die dorp beslis weer in die toekoms besoek!"

De Kelders, Wes-Kaap

Rus en Vrede

"Wonderful charming little town with very friendly people."

Voorbaai, Wes-Kaap

Vista Bonita Apartments

"Peaceful, and have enough activities keep every one occupied."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Bay Breeze

"Baie mooi skoon en baie veilig. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Die dorp is netjies en skoon, wat 'n pluspunt is dit nie! Ons is orals vriendelik ontvang en in Afrikaans bedien. "

Island View, Wes-Kaap

24B Kruger

"Bietjie steil, maar 'n pragtige uitsig."

Rondebosch, Wes-Kaap

Home from Home Eureka

"Rondebosch is central for getting around Cape Town. "

Tulbagh, Wes-Kaap

Saronsberg Vineyard Cottages

"Gaan maak gerus 'n draai by Manly Wynplaas. Die nuwe wynmaker daar het soveel passie vir dit wat hy doen, dat dit aansteeklik is. Hulle voer hoofsaaklik uit, so dit was 'n klein bederfie toe hy vir ons 'n toer gegee het. Beslis uitvoergehalte wyn!"

Table View, Wes-Kaap

Pentzhaven Guest House

"Dit is 'n rustige omgewing waar mense nog tot skemer in die strate draf, stap en fietsry. Daar is ook oorgenoeg winkelsentrums in die omgewing en Bloubergstrand se hoofstrand is baie naby. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Oester 202

"Hartenbos bly nou maar net die beste plek vir vakansie. Die dorp bied genoeg aktiwiteite vir oud en jonk, en die netheid van die dorp is opvallend, veral as jy in 'n ander provinsie woon."

Blad
Blad 726 - Wys 21751 tot 21780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang