Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.

Mossel Bay, Western Cape

Withuis

"Hartenbos is fantasties vir vakansie. Een van ons grootste gunstelinge. Wonderlike weer en baie om te doen in Hartenbos maar ook die hele Tuinroete. Ons hou baie van die ATKV fasiliteite."

Mossel Bay, Western Cape

Beach Club 404

"Mosselbaai is great, met skoon en veilige strande. Goeie keuse vir 'n huisie by die see."

Langebaan, Western Cape

Lagoonside @ 77

"Ek sal graag daar wil gaan bly."

Oudtshoorn, Western Cape

Ravenscliff Manor

"Pragtige omgewing. Goeie en gasvrye kliëntediens orals ervaar."

Vermont, Western Cape

Olive Cottage

"Central and safe location. Close to all amenities and beach."

Prince Albert, Western Cape

Elfen House and Cottage

"Een dag is te kort om Prins Albert te besoek. Sal volgende keer langer kuier."

Onrus, Western Cape

La Casa Blanca

"Delightful, quiet and quaint seaside resort."

Cape Town, Western Cape

De Oude Rus Akkommodasie

"Altyd lekker om Kaapstad te besoek. Alle areas skoon en goed onderhou."

Stellenbosch, Western Cape

Domaine Coutelier

"Stellenbosch is 'n wonderlike plek om te besoek."

Yzerfontein, Western Cape

64 Atlantic Drive

"Pragtige plek en sal weer soontoe gaan."

Knysna, Western Cape

Fernhill Tented Treehouses

"Knysna is gerat om aan 'n toeris se behoeftes te voldoen. Die bootvaarte is net buitensporig duur en nie waarde vir geld nie."

Prince Albert, Western Cape

Casa Milorca

"It's safe, clean town and friendly. Will certainly visit again."

Velddrif, Western Cape

The Singing Seagull Cottage

"Lovely place to take a drive along the coast."

Calitzdorp, Western Cape

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

"Die museum laat 'n groot deel van die geskiedenis nog 'lewe'. My seuns het die uitstappie geniet!"

Cape Town, Western Cape

Cheval Vapeur

"Nog altyd die pragstuk van die Wes-Kaap."

Paternoster, Western Cape

Baywatch Guest House

"Regtig iets spesiaal om te beleef. "

Cape Town, Western Cape

Hout & About Guest House

"I live in Cape Town, so generally a good place to be in."

Kleinmond, Western Cape

245 Main Road

"Baie mooi, pragtige omgewing, rustige kusdorpie."

Calitzdorp, Western Cape

The Calitz

"Vriendelike mense."

Cape Town, Western Cape

Cape Sea View

"Beste toeristebestemming in die wêreld."

Cape Town, Western Cape

The Green Gecko

"Daar is baie pragtige plekke in en om Kaapstad om te besoek. Plekke soos Houtbaai, Clifton, Kampsbaai en Bloubergstrand is pragtig. Daar is ook baie minder slaggate in die Kaap as in Gauteng!"

Barrydale, Western Cape

Sandy's Place

"Baie oulike dorp met heelwat klein restuarante, net jammer dat almal met "Load Shedding" nie kragopwekkers het nie. Die Art Hotel is baie mooi maar bietjie duur om in te bly."

Stanford, Western Cape

Hermanuspietersfontein Cottages

"A beautiful part of the world to see. Has a variety of features from seaside to mountains."

Witsand, Western Cape

Footprints

"Dis duur, gaan doen eers inkopies in Heidelberg."

Stanford, Western Cape

Laughing Waters Farm

"Baie vriendelike en netjiese dorp."

Franschhoek, Western Cape

Centre-Ville Guest House

"Baie mooi dorpie en bied baie vir 'n toeris om te doen. Het dit baie geniet en sal verseker teruggaan om die ander geleenthede te geniet wat gebied word."

Prince Albert, Western Cape

At 85 on Church

"Beste pizza ooit is African Relish."

Page
Page 75 - Showing 2221 to 2250
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers