Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35225 resensies.
"Daar word dikwels oulike goed gereël, soos toe ons daar was, was daar 'n boeremarkie en 'n kunsuitstalling. Netjiese dorp met vriendelike inwoners. "
"We found the museum in the Old Jail very interesting. Loved the feeling that there is a thriving and friendly community in the area."
"Die area is heerlik en pragtig en vir seker elke sekonde werd. Die weer het wel nie elke dag so mooi saam gespeel nie, maar dit was steeds heerlik. Baie beïndruk met die skoon en pragtige natuur. Wens so dat daardie sienswyse reg oor die land sal plaasvind."
"Nog steeds die atmosfeer van 'n vissersdorpie wat ons baie verfrissend gevind het."
"It was an eyeopener to us as it was our first visit to the area. It's really a nice area to visit especially to people interested in winery. "
"Paternoster has become a favourite destination. The idyllic town's endless beach is absolutely beautiful. We enjoy the peace that Paternoster has to offer. "