Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Durbanville, Wes-Kaap

@ 7Pillars

"Sentraal geleë."

Rexford, Wes-Kaap

Crescent Cottage

"Goeie diens. Altyd gereed om flink te help. "

Milnerton, Wes-Kaap

15 on Norwood

"Nie so seer Milnerton nie, maar wel Kaapstad as bestemming uitstekend."

Vanwyksdorp, Wes-Kaap

Watermill Farm Cottages

"Die dorp is 'n lewende geskiedenisboek."

Kleinmond, Wes-Kaap

Fynbos Holiday House

"Dit is 'n wonderlike ervaring. Goeie dienste en veilige hawe. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Vitamiene-See Hartenbos

"Die mense was oral baie vriendelik."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Grotjie

"Die Weskus en sy direkte, sout-van-die-aarde mense is nie almal se cup of tea nie. Myne wel."

L'Agulhas, Wes-Kaap

12 on Golf

"Sal dit beslis aanbeveel. Een van die mooiste plekke in ons land. "

Bredasdorp, Wes-Kaap

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Mooi dorp met al die geriewe van die stad! Vriendelike, veilige dorp."

Agulhas, Wes-Kaap

Agulhas Heights Self-catering Cottages

"Agulhas is 'n pragtige see-dorpie dis baie skoon, met vriendelike mense!"

Langebaan, Wes-Kaap

Lagoonside @ 77

"I love Langebaan."

Paternoster, Wes-Kaap

Jongnooientjiesfontein

"It's a very scenic place to visit."

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"The town itself is a typical rural agricultural town surrounded by a beautiful countryside, but it is the surrounding area, not the town that stands out. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Lavenders

"Dis 'n dorpie wat elke Suid-Afrikaner behoort te besoek ─ 'n erfenis-skatkis!"

Calitzdorp, Wes-Kaap

Welgevonden Guest House

"Die vetplantfees is uitstekend."

Heatherlands, Wes-Kaap

Rozenhof Gaste Eenhede

"Mooi, rustige omgewing. "

Robertson, Wes-Kaap

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Dit was 'n wonderlike naweek in Robertson!"

Die Crags, Wes-Kaap

Sweetwater Farm

"Ons ete by Bramon was, soos altyd, 'n absolute hoogtepunt. "

Jongensfontein, Wes-Kaap

Leben Seehuisie

"Veilige, mooi dorpie."

Klein-Karoo, Wes-Kaap

Ribboksfontein Guest Farm

"Dis so 'n mooi gebied. Mens kan lekker rus."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Muir Holiday Apartments

"A not so small town. With river, sea and a couple of small nature reserves, it was a joy for us to feel free to do lots of walking and bird spotting."

Struisbaai, Wes-Kaap

At Patat Cottage

"Mooiste uitgestrekte wit strand! "

Voëlklip, Wes-Kaap

Ellie Blue

"Great location near the beach and not too far from the harbour."

Robertson, Wes-Kaap

Buitehof Kelder

"'n Heerlike "vibe" en baie vriendelike mense!"

Blad
Blad 786 - Wys 23551 tot 23580
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang