Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35120 reviews.
"It is very conveniently located and easy to get to a number of destinations from here."
"Pragtige natuurskoon en netjiese omgewing met goeie winkelsentrum binne enkele kilometers."
Van Riebeeckstrand, Western Cape
The Palms"Pragtig. Kan tafelberg sien. Veilig. Kinders, ouers en honde op die strand. Sal aanbeveel vir familie. "
"Not exactly a quick drive to Knysna if you need to get anything from the shop quickly."
"Witsand is 'n hengelparadys. Dit is baie rustig daar en rus is aan die orde van die dag."
Longacres Country Estate, Western Cape
Camelot Cottages"Daar moet meer beligting wees in die aand."
"Baie oulike dorpie, stil, vriendelike mense en skoon en kan van daar af baie ander plekke gaan besoek."
"Wonderlike plek met wonderlike atmosfeer wat ek enige tyd sal aanbeveel. Ek sal weer en weer soontoe gaan."
"Sal enige tyd terug gaan, dis was vreeslik aangenaam, was daar vir 'n troue."
"Die omgewing is sommer so vanself mooi, wonder om te probeer. Daar is baie plekkies om te sien en te besoek. Definitief die moeite werd."
"It's a quaint little fishing village with a most surprising gem of a restaurant at the abalone factory. Well worth a visit."
"The sea temperature is warmer than that on the west coast which was a pleasant surprise. Beach area is lively, clean and safe with numerous restaurants in walking distance. Hire a wet suit and surf board right on the beach front and enjoy the waves."
"Ons sal beslis weer Greyton toe gaan om 'n paar ander eetplekke te besoek en die omgewing te verken."