Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"In blommetyd Aug/Sep elke jaar is 'n besoek aan Vanrhynsdorp en omgewing beslis aan te beveel."
"Blouberg is very beautiful. Definitely a place where I would love to visit again. There is al lot of shop around, the beach is clean. "
"Karoo Nasionale Park met fossiel-area, asook die Chris Barnard Museum in Hoofstraat is baie goeie besoekpunte as jy in Beaufort-Wes is. Heerlike Karoo-vleisprodukte by slaghuise te koop. Groot verskeidenheid winkels. "
"Klein dorpie met verskriklik baie eetplekke. Uitstekende vleis met lekker biltong. Dis stil. Mense is gaaf en vriendelik. Misdaad is relatief laag. "
"Hermanus is my geboortedorp. Bly my eerste keuse vir vakansie."
"Paternoster is 'n wonderlike dorpie en 'n plek waar mens altyd wil terug gaan - dis net die veiligheid van jou voertuig en die konstante seker maak oor vensters wat moet toe wat mens verskriklik af sit en pla. "
"Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek. "
Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
The Stables Cottages"Perhaps up grade on TV as well as DStv channels."
"Vir Gautengers is die omgewing natuurlik onbeskryflik mooi. Die area is baie skoon en netjies en ons het nooit onveilig gevoel nie."
"Ons het die lieflike kortpad na De Rust gery. Oulike dorpie om deur te snuffel."