Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 31245 resensies.
Sonja D. - 7th January 2020
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Nie veel om te doen vir jonger mense nie.
Mercia L. - 7th January 2020
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
In pic there is a pool, but no pool was visible and no pool was mentioned when we booked in.
Edwinah M. - 7th January 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai is 'n perfekte plek as jy na stilte soek en net die see wil he as geraas. Dis beslis my nuwe vakansiebestemming.
Frederik V. - 7th January 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
The best fish and tjips in harbour in Mossel Bay (London bus).
Stephanus L. - 7th January 2020
staying in Knysna, Wes-Kaap
Water, see, woude, berge, fantastiese kos. Alles wat mens in 'n vakansie will beleef.
Rochelle D. - 7th January 2020
staying in George, Wes-Kaap
Die natuurskoon hier hou nooit op om mens te betower nie.
Tanja G. - 7th January 2020
staying in Simonstad, Wes-Kaap
Rustige vakansie-gevoel, baie om te sien en doen binne loopafstand. Heelwat geskiedenis vir die wat belangstel. Goeie ligging vir daguitstappies na Kaappunt, St James/Kalkbaai en die Waterfront.
Petro G. - 6th January 2020
staying in Strand, Wes-Kaap
Wens ons kon langer bly.
Anneri W. - 6th January 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Perfek vir kite-surfing en enige watersport weens die wind middae. Blouvlagstrand, skoon en netjies. Altyd veilig en pragtige uitsigte!
Nico J. - 6th January 2020
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Pragtige plek en baie interessant. Sal dit graag weer wil besoek.
Gary T. - 6th January 2020
staying in George, Wes-Kaap
Been there a few times, too busy and preferred something a bit more quiet and secluded.
Marli V. - 6th January 2020
staying in Mouille Point, Wes-Kaap
Pool is unfortunately not private and visible to passersby from the street.
Danel M. - 6th January 2020
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Daar is geen woorde om die Klein Karoo te beskryf nie. Jy moet self dit beleef om te verstaan. Die mense is ongelooflik vriendelik. Die valleie, die klowe en kranse. Die stilte, die sterre. Slaap oor, sien vir jouself.
Johan D. - 6th January 2020
staying in Suid-Kaap, Wes-Kaap
Suid-Kaap is wonderlik, maar Uniondale is godverlate.
Elize L. - 6th January 2020
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Lots of history. Lots of wine farms and good food. Nature and birds.
Munira S. - 6th January 2020
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Die rustigheid. Weg van die lawaai.
Colleen B. - 6th January 2020
staying in Vanwyksdorp, Wes-Kaap
An interesting little village with friendly and welcoming residents.
Marius M. - 6th January 2020
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Tydens laaggety is dit baie lekker om tussen die rotse te loop en te kyk na al die seelewe.
Miemie K. - 6th January 2020
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Oulike klein strandjie.
Isabel D. - 6th January 2020
staying in George, Wes-Kaap
Ons gunstelingdorp weg van ons gejaag in Gauteng! Ons sou graag wou aanbly.
Madine S. - 6th January 2020
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Goeie restaurante, wynplase en mall in die omgewing!
Trixie S. - 6th January 2020
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Pragtige dorpie. Sentraal geleë om al die mooi plekkies rondom Kaap en omgewing te besoek, sonder om in die geharwar te wees. Heerlike staproete langs see. Toad in the village by Noordhoek is aan te bevele.
Deon R. - 6th January 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is awesome verby! Die beste vakansiebestemming ooit!
Andre S. - 6th January 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Was heeltemal te besig oor Desember vir ons. Sukkel met parkering, plek in restaurante en dies meer. Jong mense geniet hulle egter gate uit.
Oliver M. - 6th January 2020
staying in Milnerton, Wes-Kaap
A good area with stunning views.
Rentia D. - 6th January 2020
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Absoluut beeldskoon.
Elmarie S. - 6th January 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi plekkie vir iemand wat absoluut stilte en rus soek. Nie veel om te doen nie.
Ilse V. - 6th January 2020
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Baie rustige, mooi dorpie wat naby aan ander toerisme-areas geleë is.
Ben H. - 6th January 2020
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Altyd 'n heerlike ervaring by Bloubergstrand!
Willie E. - 6th January 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Oulike dorp.
Hilda P. - 6th January 2020
staying in Rome Glen, Wes-Kaap
Very centrally located. Close to shops, malls, restaurants, wine routes and many other attractions.
Murunwa N. - 6th January 2020
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Wine farms are to die for and it is a a good and relaxing place.
Anton B. - 6th January 2020
staying in McGregor, Wes-Kaap
Lieflike dorp. Alles is maklik bekombaar en almal help graag. Besoek gerus vir At The Courtyard.
Martin F. - 6th January 2020
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
A somewhat quirky but very pleasant small beach village, busy in summer and very quiet in winter. Comes with the usual mix of creased, weatherbeaten locals. Small coffee shops and architectural mish-mash. Lovely beach but tends to be windy in summer.
Melanie R. - 6th January 2020
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Die verkeer van en na die Langeberg Mall is baie erg en die winkeltjie naby die Beach Club het 'n baie klein verskeidenheid, so 'n algemene Kwik Spar of so iets sal baie goed wees vir die noodsaaklike brood ens.
Jacques V. - 6th January 2020
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Oulike rustige klein strand.
Bernadine H. - 6th January 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
This is thee best place to be when choosing a holiday destination.
Almarie C. - 6th January 2020
staying in Golden Mile, Wes-Kaap
As jy wil afskakel en ontspan is dit die plek.
Maynard F. - 6th January 2020
staying in Hannasbaai, Wes-Kaap
I have stayed at many destinations along the West Coast, Paternoster, Saldanah Bay, Britannia Bay, Jacobs Bay and Hannas Bay is at the bottom of the list. The access to the beach is also not ideal.
Jaco N. - 6th January 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige dorp en 'n plek waar mens graag permanent sal wil bly, nie net vakansie hou nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za