Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Just one suggestion maybe some patio chairs would be even better to relax outside. Hope to visit again soon."
"Dit was sentraal geleë ons het na verskillende strande toe gery om alles te besigtig. Die winkels is ook nie ver van verblyf af gewees nie."
"Dit is 'n pragtige area, met heelwat mooi en lekker plekke om te besoek as jy bietjie rondkyk en in die omgewing rondry. Die Farmers Market is 'n absolute juweel vir die dorp!"
"Witsand is die beste plek vir enige hengelaar wat sy kennis wil kom toets, maar ook die beste plek om net 'n rustige wegbreek te geniet en met die besondere vriendelike inwoners te gesels en die beeldskone natuur te aanskou. "
"Safe to shop and walk about but also go to Kalk Bay, beautiful bay, harbour and restaurant. Oceans Echo is out of the traffic of Cape Town but within 45 mins of Cape of Good Hope, Table Mountain Cableway and V & A waterfront with many restaurants and great shopping."
"Dis 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en heerlike restaurante oral in omgewing. Lieflike trou-venues."
"Fantastiese plekkie, mooi skoon en 'n stil vakansie paradys met mooi skoon strande baie gelukkig en tevrede met verblyf."
"'n Besondere toeriste bestemming met 'n uitstekende museum! Sal altyd weer wil teruggaan. Swartberg hotel se etes is onverbeterlik."
"Dit kan baie duur wees vir Suid-Afrikaners, so kies jou verblyf en eetplekke goed."