Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Botrivier was nooit 'n dorp wat ons aandag getrek het nie, maar na die naweek weet ons daar is heelwat bedrywighede wat dit absoluut die moeite werd maak om te besoek."
"Dit is 'n pragtige plek en 'n wonderlike restaurant naby. 'n Mens kan ook heerlik op die strand stap."
"Ons was daar op 'n Vrydag aand. Dorp was morsdood. Het gesukkel om plek te kry waar ons kon eet. "
"Things to do nearby: Marloth National Park, Bontebok National Park, De Hoop National Park, Robertson Valley. Very good restaurants in town."
"Pragtige strand en dorpie, maar die restaurant is teleurstellend, veral die Damhuis se diens."
"Stunning wide country beach. Quiet suburb with excellent public bus service. A lovely place to stay."
"'n Tipiese plattelandse dorpie en as dorp met niks besonders om toeriste te lok nie. Die omgewing bied wel 'n baie mooi landskap en allerlei besighede waar vrugte, etes en ander ware te koop aangebied word."
"Pragtig! Heerlike restaurante. Ons het drie besoek tydens one verblyf en die omgewing deeglik verken. "