Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Jacobsbaai is pragtig en 'n lekker rustige bestemming. Maak maar voorsiening, want daar is beperkte eetplekke."
"Have been there several times and every time something new. A dinner at the Swartberg Hotel is a must!"
"Die gevoel van kommervry soos 'n mens dit nog in die ou dae beleef het. 'n Plekkie waar jy nog met oop vensters kan slaap en jou motor buite kan parkeer sonder om bekommerd te wees oor enige misdaad. Lang uitstappies langs die strand. Die enigste te kort volgens my, ek kon nie 'n viswinkel kry waar ek 'n lekker stukkie gebakte snoek kon kry nie, maar verder is dit hemels."
"Dit bly maar 'n baie interessante plekkie met die ou geboue en alles wat daarmee saamgaan."
"Baie rustige vissersdorpie. Ideale plek om te gaan rus as jy wil wegkom van die besige stadslewe."
"Ladismith het maar nie veel om te doen behalwe 'n paar wynkelders/koffie winkels nie. As jy op 'n vakansie is waar jy daagliks iets wil doen stel ek 'n ander toeristebestemming aan."
"Dit is die perfekte plek om weg te breek na toe om 'n rustige tyd te hê. Vriendelike mense en baie veilige plek. "