Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Very quiet, friendly people. Strangers were so welcoming and really made every minute memorable."
"Love Hartenbos. Lekkerste swemstrand, asook waterpark. Lekkerste vakansie plek."
"Very nice town. The penguin and bird sanctuary was a bit of a let down, it's a rehabilitation place so not many penguins there. Lighthouse is closed weekends, but the pier at the harbour was a nice walk and we got some good fish and prawns at the fish shop down at the harbour. "
"A very clean and beautiful beach with friendly people and safe swimming opportunities. "
"Ruik jy katbos en kambroo, as dit reën in die klein karoo. Dit sê alles vir my. Karoo is tops."
"Die dorp kort meer inkopiewinkels, ons moes Worcester toe ry om te koop wat ons nodig gehad het. Andersins is die dorp met sy asemrowende agtergrond van berge en wingerde perfek!"
"Baie mooi uitsigte oor Tafelberg. Lekker om die strand te stap en 'n klomp restaurante, kuierplekke en inkopiesentrums baie naby geleë. "
"Heroldsbaai is 'n droom vakansieplek. Enigste plek wat ek van weet wat die strand hark. Asemrowend mooi en so veilig. "
"Ek was huiwerig om te positief oor Jacobsbaai te wees, want ek wil mense van my familie se nuwe "hemel op aarde" weg te hou! Ons 2 gesinne wat die huis gedeel het sien uit na 'n terugkeer so gou moontlik. "
"We could see the effects of the ongoing draught, but other than that, its a good place, with a halaal restaurant, we could even enjoy a very good meal."
"Restaurante bedien die lekkerste kos. Die Malgas-eiland is iets om te besoek - indrukwekkend. "