Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Het nie geweet dat Onrus 'n lekker swemstrand loopafstand van Sandbaai het nie. Al die pad Hermanus toe gery."
"Brandwacht is 'n voorstad heel buite die Stellenbosch middedorp. Dis ideaal vir iemand wat sy eie vervoer het en rustigheid soek. Niks is stapafstand nie, maar dis hoe ek dit verkies het. Stellenbosch raak besig en Brandwacht is weg van al die verkeer en besigheid van Stellenbosch. Van die eiendomme, insluitend Feel@Home, is baie mooi."
"Keurboomstrand is perfectly situated on the beach with loads of space to picnic and take long walks. Totally love the clean serene feeling of the little town and the beautiful vast open spaces."
"Route 62 drankwinkel 'n moet stop in Ashton naby Robertson. Die manne daar ken hul drank!"
"Boggomsbaai is 'n heerlike, rustige, vakansieoord, maar 'n winkeltjie met net die nodigste kan miskien handig wees."
"Oulike plekkie. Rustige vissersdorpie. Naby Strandfontein. Heerlike eetplekke."
"Aviento sal ek vir enige iemand aanbeveel. Dit was lekker rustig, netjies en die gasvrou baie oulik. "
"Ons het 6 uur die oggend vertrek uit Beaufort-Wes op pad na Kaapstad op Saterdag die 15de Desember, blykbaar die besigste naweek van die jaar. Daar was ‘n tou voertuie van ongeveer 5 km buite die dorp op pad Noordwaarts. ‘n Tydelike verbypad sal dalk help om frustrasie te verminder. Dit maak die dorp ‘n goeie oornagplek."