Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Villa Anna Katarina

"Riebeeck Kasteel is my gunsteling plek, dit pas my behoeftes en persoonlikheid soos 'n handskoen. Dit het 'n kleindorpse gevoel sonder dat iemand inbreek maak op jou persoonlike spasie. Die lekkerste eetplekke en die mooiste goed in die unieke winkels."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Fonteinhutte Self-catering Apartments

"Een van die beste bestemmings om te gaan herlaai. "

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Ware Jacob

"Wonderlike plek."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Krystal Beach Hotel

"Wonderlike plek, maar die wind waai nogal baie."

Weskus, Wes-Kaap

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie

"Moeite werd om die Weskus te verken. Paaie was toeganklik met sedanvoertuig. Kusdorpies het elk sy eie atmosfeer. Kunstig geskep deur die Skepper God. "

Britannica Heights, Wes-Kaap

The Lazy Daisies

"Kon van Britannica Heights, Paternoster, Vredenburg, Velddrif en Lambertsbaai sien. Veral die nag-uitsig is pragtig. "

Paarl, Wes-Kaap

Plumtree Cottage

"Dit is 'n baie aangename plek met 'n baie ryk geskiedenis en interessante mense."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Induku

"Stellenbosch as a whole is a pricey place to stay and we would visit more often if the costs were more reasonable."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Rondegat Cottages

"Groot Clanwilliam fans."

Langebaan, Wes-Kaap

Seeduiker

"Wees net versigtig, daar is by my motor ingebreek."

Montagu, Wes-Kaap

MonTQ Guest House

"Lieflike dorp met veel wat aangaan, omring deur skouspelagtige natuurskoon."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Lazy Days

"Stunning! Definitief 'n plek vir jou "bucket list"! "

Port Owen, Wes-Kaap

Tranquility

"Dit geniet en dit was nie besig toe ons daar was nie."

Strand, Wes-Kaap

1405 Hibernian Towers

"Strand is looking stunning with their new boardwalk and the beach looks clean and maintained."

Milnerton, Wes-Kaap

Leisure Bay: Alprop Apartments

"We really had a nice break. We were close to everything. Unit had the most beautiful view. It is really a place that I will visit again."

Brackenfell Suid, Wes-Kaap

11 on Berrie

"Die area is baie stil met lieflike winkelsentrums in die omgewing - 'n hele paar om van te kies. Dit was baie veilig."

Klapmuts, Wes-Kaap

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Die omgewing en die besienswaardighede maak op vir die negatiewe punte. Spice Route en Fairview is 'n miernes van bedrywighede oor naweke maar 'n groot aantrekkingskrag. Bona Vista is letterlik binne bereik van Stellenbosch, Malmesbury, Riebeek-kasteel en ander dorpies/wyn plase, ens."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Place

"Paternoster is 'n pragtige plek maar het vanaf April tot nou heelwat verander. Winkeltjies is nie meer so interessant soos voorheen nie, niks wat uitstaan nie. Ek was half teleurgesteld, gevoel soos die einde van die seisoen."

McGregor, Wes-Kaap

Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1

"Die middag van 29 Oktober het ons daar deur gery, die meeste van die plekke was toe gewees. Dit wil voorkom of die dorpie besig is om dood te loop."

Villiersdorp, Wes-Kaap

De Villiers Country Lodge

"Te min tyd om als te sien, maar voorwaar 'n plek om te verken. Baie lekker gholf gespeel, al is dit 'n 9 putjie-baan is dit nie 'n maklike een nie."

Paternoster, Wes-Kaap

Dune Ridge Main House

"Ongetwyfeld 'n juweel!"

Greyton, Wes-Kaap

Greyt House Self-catering

"Mooiste dorpie in die Wes-Kaap."

Seepunt, Wes-Kaap

Chamonix 16

"Nice environment with lots to do."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Abalone Guest House

"Love this little town and its friendly people."

Britanniabaai, Wes-Kaap

Beach House Britannia Bay

"Quiet, small town. Lovely place."

Blad
Blad 895 - Wys 26821 tot 26850
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang