Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 41187 resensies.
. - 23rd May 2016
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Die meeste dinge wat jy nodig het is reeds in Danabaai en jy hoef nie uit Danabaai te ry om die nodige goed te kry nie. Dit is vir my as hengelaar baie lekker in Danabaai. Ek sal enige tyd weer in Danabaai kom bly.
. - 23rd May 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
This was a super time of year to visit. No crowds and pleasant weather.
. - 23rd May 2016
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Kan enige tyd van jaar besoek, dis baie mooi.
. - 23rd May 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand is 'n goeie punt om beide besigheidsroetes sowel as natuurroetes te sien en sal sterk aanbeveel vir mense in ooste van Kaap om Strand omgewing te oorweeg as 'n oorslaap-bestemming.
. - 23rd May 2016
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Die beste plek in Kaapstad. Ons is verlief op die plek!
. - 23rd May 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Nice town.
. - 23rd May 2016
staying in Marina Da Gama, Wes-Kaap
Goeie plek om te oornag.
. - 22nd May 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Beautiful environment, but walking and cycling paths poorly indicated or absent. A pity there is no natural swimming water, river, lake or dam; nobody's fault but part of a description for tourists.
. - 21st May 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Wonderlike plek, maar die weer is so onvoorspelbaar.
. - 20th May 2016
staying in Darling, Wes-Kaap
Ek dink Darling is 'n oulike plekkie, maar nie vir 2 dae nie.
. - 20th May 2016
staying in Piketberg, Wes-Kaap
Gasvrye, plattelandse atmosfeer.
. - 20th May 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Uitstekend.
. - 20th May 2016
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Wat 'n wonderlike plekkie, almal is vriendelik, die strand en dorp is pragtig skoon.
. - 19th May 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Mooi area.
. - 19th May 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorp. Baie rustig so tussen die majestueuse berge. Sal verseker weer daar besoek aflê.
. - 19th May 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ek dink dis die wonderlikste vakansiebestemming.
. - 19th May 2016
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Veilig en sentraal tussen Cape Gate en Tygervallei inkopiesentrum.
. - 19th May 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis altyd die beste. Baie lekker restaurante. Net lekker om te loop op die strand of om in 'n kano te vaar al langs die lagoon af. Pragtig.
. - 19th May 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Love! Lekker veilige, rustige see-dorp.
. - 19th May 2016
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi strandjie met goeie privaatheid buite-seisoen, maar kan bietjie oor-besig raak binne-seisoen - soos meeste strande van hierdie kaliber. Ook binne maklike bereik vanaf George Lughawe en die dorp self.
. - 19th May 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die dorpie is lekker klein wat dit maklik maak om die dorp per voet te leer ken. Seekos is lekker en die diens in elke winkel en restaurant waar ons ingestap het was goed.
. - 19th May 2016
staying in McGregor, Wes-Kaap
Ek verneem dat daar 'n groot getal HOP-huise gebou word aan die kant van die dorp. Ek dink dit gaan definitief 'n invloed hê op die toerismebedryf daar. Op die oomblik is dit nog 'n pragtige, rustige dorpie.
. - 19th May 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Will definitely visit again.
. - 19th May 2016
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
Awesome place.
. - 19th May 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Heerlik stil en veilig maar nog steeds naby genoeg aan Hermanus vir alle aktiwiteite.
. - 19th May 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Lekker en rustig en sentraal geleë.
. - 19th May 2016
staying in McGregor, Wes-Kaap
Up and coming but still old world charm . A jewel in today's busy world. Keep it that way!
. - 19th May 2016
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Loved the fact that De Kelders was so laid back. At night we could look up at the milky way and wake up to a perfect sunrise in the mornings. A great getaway from the city.
. - 18th May 2016
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Die dorp het 'n karakter wat mens vinnig opval. Die lewe op 'n Saterdagoggend herinner aan vervloë dae!
. - 18th May 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Die omgewing is die belangrikste faktor vir iemand wat nie wyn en port drink nie!
. - 18th May 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Manjifiek!
. - 18th May 2016
staying in Worcester, Wes-Kaap
Baie mooi, skoon dorpie.
. - 18th May 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
'n Weer-besoek-bestemming!
. - 18th May 2016
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Wat 'n pragtige, skoon en vriendelike dorpie en soveel om te doen. Beveel dit beslis aan, dit is die moeite werd om te besoek.
. - 18th May 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Het nooit geweet in so 'n klein dorpie is daar so baie om te sien nie en 2 dae is net te kort, sal definitief weer kom besoek.
. - 18th May 2016
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Die hele Kaap is binne bereik.
. - 17th May 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
We thoroughly enjoyed our stay!
. - 17th May 2016
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Ons kom weer kuier. Die plaslike restaurant is baie mooi en gesellig maar ons was teleurgesteld met die spyskaart. Gelukking is dit naby ander plekke wat uit die boeke kos maak. Jacobsbaai is werklik 'n besonderse plek.
. - 17th May 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Aandete by die hotel was fantasties.
. - 17th May 2016
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
HOUTBAAI MOET BESOEK WORD DIT IS SOOS 'N KLEIN VAKANSIE-OORD MET SY EIE KARAKTER EN HEERLIKE RESTAURANTE OM TE BESOEK.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]