Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Wonderlike plek, maar pak vir 4 seisoene. Naby die mooiste strande en baie om te doen."
"Great venue for the angler, but for the normal tourist there is little to do. Somebody that want peace and quiet will appreciate this."
"Toeriste-aantreklikhede het vir Suid-Afrikaners duur geword. Hier is baie om te sien en te doen."
"McGregor is 'n oulike toeristebestemming. Mens kan die dorp van bo na onder deurloop en die pragtige ou huisies en geboue bekyk. Die restaurant wat na 'n bekende Italiaanse operasangeres vernoem is, het 'n pragtige tuin aan die agterkant wat die moeite werd is om te besoek en boonop is hul kos uit die boonste rakke!"
"Rus vir jou siel. Spandeer tyd in die natuur en vind jouself. Vind die eie ek in jou."
"Plattekloof se ligging is baie goed. Mooi tussen die stad en die ander omligende areas soos Durbanville, Stellenbosch en Franschhoek. 2 minute dan is jy op die N1. Ek kan enige plek vinnig bereik. Sal vir seker weer daar bly wanneer ek Kaap toe gaan!"
"Hier wil ek graag bly! Geen honde hoor blaf of tjank, alhoewel daar baie woefies is. Almal gelukkige diere."