Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38813 resensies.
Mandie S. - 8th October 2015
staying in McGregor, Wes-Kaap
Klein, maar baie vriendelike mense!
Linette R. - 8th October 2015
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Wonderful and peaceful.
Gerdri H. - 8th October 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is 'n pragtige kusdorp met die mooiste, skoonste en langste strand.
Arlene L. - 8th October 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzie! The best place on the West Coast, amazingly beautiful!
Leon D. - 8th October 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is 'n uitstekende toeristebestemming met natuurskoon wat uniek is aan die Karoo. Swartberge, die Hel en Meiringspoort is asemrowend pragtig!
Sunette N. - 8th October 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige plek. Het verlief geraak op Hartenbos vir verskeie redes, maar baie goeie indruk gekry met die inry in Hartenbos in. Sal definitief Hartenbos weer en weer wil besoek.
Andrew James W. - 8th October 2015
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Pearly Beach is a getaway from city life for the nature and sea lover. Beautiful white sandy beaches that are unspoiled. Also a whale watchers dream. Lovely holiday destination for the entire family.
Chantelle P. - 8th October 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Partenoster is 'n baie mooi plekkie en lekker vir net wegbreek!
Cor V. - 8th October 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is 'n heerlike low-key en pragtige dorpie, lekker restaurante - Strandkombuis moet nie gemis word nie!
Mario V. - 8th October 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
'n Deel van my hart het daar agtergebly...
Pottie P. - 7th October 2015
staying in Knysna, Wes-Kaap
Wonderlik!
Alette F. - 7th October 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Dit was heerlik stil toe ons daar was maar in die vakansie seisoen is dit baie besig. Dit is waarom blyplek soos Beyond the Moon lekker is as mens meer stilte wil hê. Wildernis se natuurskoon is onbeskryflik en die strande pragtig. Daar is baie om te doen in die area.
Alette F. - 7th October 2015
staying in Glentana, Wes-Kaap
Lieflike strand. Naby aan George. Vriendelike inwoners.
Even B. - 7th October 2015
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Puik dorp en omgewing wat ons defintief weer gaan besoek.
Jan V. - 7th October 2015
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Bekostigbare verblyf binne trefafstand van alles wat jy in die Kaap wil beleef.
Janet D. - 7th October 2015
staying in Witsand, Wes-Kaap
Pragtig en veilig, goed om kop skoon te maak.
Marianne H. - 7th October 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Pragtige omgewing en vriendelike mense.
Piet D. - 7th October 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is 'n pragtige dorpie en almal behoort dit te besoek. Ek sal weer gaan maar seker maak dit is oor 'n naweek wanneer daar 'n goeie produksie by die pragtige teater is.
Renee V. - 6th October 2015
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Pragtig, sal enige tyd weer wil besoek.
Nombuleo K. - 6th October 2015
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordon's Bay its a very nice place as a travel destination.
Lyon V. - 6th October 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Hou dit net so want alles in en rondom Oudtshoorn is wonderlik.
Calvin T. - 6th October 2015
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Dit ws regtig lekker.
Bobby G. - 6th October 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis 'n droomplekkie!
Sydney J. - 6th October 2015
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Baie goeie ligging. Nie ver van ander groter dorpe soos George en Knysna af nie.
Frank C. - 6th October 2015
staying in V & A Waterfront, Wes-Kaap
An excellent location, secure and with most facilities.
E S. - 5th October 2015
staying in Ruiterbos, Wes-Kaap
Vir ons was dit 'n ideale wegbreek van die gewoel van die stad. Ons het oornag terwyl ons die passe van die Langeberge verken het.
Brian C. - 5th October 2015
staying in Greyton, Wes-Kaap
Greyton is lovely and well worth a visit!
Shanine H. - 5th October 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie skoon, netjiese dorp. Oral die vriendelikste diens ontvang.
Maria M. - 5th October 2015
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Keep up the good work.
Anton W. - 5th October 2015
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Baie mooi en rustige dorpie met 'n gevoel van ontspanning.
Celeste P. - 5th October 2015
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Uitstekend!
Laetitia F. - 5th October 2015
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Mooi en veilige dorp.
Gert B. - 5th October 2015
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Sal dit aanbeveel vir 'n kort vakansie
Magdeleen D. - 4th October 2015
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Dankie vir vriendelike en gasvrye diens.
Piet C. - 4th October 2015
staying in Klawer, Wes-Kaap
Oulike dorpie wat 'n tweede besoek werd is.
Vanessa G. - 4th October 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie mooi plek.
Andrew B. - 4th October 2015
staying in Wilderness Heights, Wes-Kaap
Wat 'n asemrowende uitsig en lus vir die oog om te beleef en te geniet. VIVA Wilderness Heights.
Marie V. - 4th October 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Goeie oornagbestemming oppad na Kaapstad.
Renschi P. - 3rd October 2015
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Absoluut wonderlike ervaring!
Anrie S. - 3rd October 2015
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Pragtige, natuurskoon omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]