Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35225 reviews.
"Baie rustige deel van die kus. Nou-en-dan kry jy die reuk van die visfabriek (hang af hoe die wind waai), maar dit is geen probleem. Sal self in die omgewing wil bly."
"Beautiful town with the mountains around it and found everything we needed in shops and more."
"Some interesting history, a visit to The Museum and Bird Island is interesting and informative. Although we did not eat out, there are some great eating spots."
"Die kwekerye is baie interessant met plante wat ons nie aldag sien. Plante vir die nuwe Kaapse waterbeperkte tuine."
"Pragtige, skoon woonbuurt waar daar 'n groot hospital en baie goeie dokters is."
"Vir plant-liefhebbers is dit 'n goeie plek om verskillende in plantegroei tussen knersvlakte en hardeveld te besigtig."
"In die winter is daar nie veel om in Hartenbos te doen nie, veral met klein kindertjies. Maar Hartenbos is 'n fantastiese vakansiedorpie, veral in die somer."
"Dis 'n baie lekker vakansiedorp, sal volgende keer langer wil vertoef."
"Omgewing mooi skoon. Paaie in goeie toestand. Puik diens deur die plaaslike besighede."
"Sou graag meer met die kinders wou doen. Kon nie gaan stap nie en dorpie nie veel gebied in area nie. Sondag was van die plekke wat ons wou besoek het toe."
"Dis veilig en naby die Waterfront geleë, loopafstand, en ander restaurante. Die lughawe is 20 min se ry en gee 'n mens genoeg tyd om lekker te ontspan."