Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Struisbaai, Wes-Kaap

Vidi's Place

"Pragtige skoon dorp. Strand gebied skoon en lekker om op te stap. Vriendelike gemeenskap en behulpsaam."

Robertson, Wes-Kaap

On the 18th

"Rustige, interessante dorp met vele geleenthede vir ontspanning en pret!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Dankie, ons het lekker gekuier."

Witsand, Wes-Kaap

Beachcomber Holiday Apartments

"Baie rustige plek, gaan daarheen om te rus."

Langebaan, Wes-Kaap

4Winde

"Langebaan is 'n lekker plek om te gaan naweek hou! Al wat sleg is as jy 'n buitelug person is, is dat die wind altyd daar waai. Daar is lekker restaurante en winkeltjies."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Beach Castle

"Pragtig, rustig en asemrowende uitsigte. Vriendelike mense en baie veilig."

Wildernis, Wes-Kaap

Wilderness Forest Chalet

"Lovely little village with lots to do in surrounding areas."

Sandbaai , Wes-Kaap

Sandbaai Strandhuis

"Sandbaai is a quiet and save place to stay. Very close to Hermanus."

McGregor, Wes-Kaap

Ons Huisie

"Ons is mal oor die dorp en sal beslis terugkom!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Grotjie

"Breakfast at Isabella's in the harbour was great and Bird Island was a pleasant surprise."

Paternoster, Wes-Kaap

Phoenix 2

"Paternoster is 'n dorpie waar jy kan ontspan en rus vir jou siel kry."

Prins Albert, Wes-Kaap

Aandrus

"Dis 'n mooi dorpie en baie rustig. Mense is vriendelik, maar die verblyf was glad nie aangenaam nie."

Worcester, Wes-Kaap

Suné's Self Catering

"Lekker plek met goeie potensiaal vir uitbreiding. "

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Allview Holiday Apartments

"Heerlike rustige en stil plekkie met die gaafste mense! "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 6

"Ongelooflike uitsig en ligging."

Voorbaai, Wes-Kaap

La Palma C12

"Redelik sentraal geleë, naby Bayview Hospitaal en die Helderberg Mall. Die strand is pragtig skoon en die uitsig is onvergelykbaar."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Jakarandalaan

"A superb museum in Oudtshoorn, allied to proximity to attractions such as the Swartberg Pass, Cango Caves, Meiringspoort and the quaint village of Prince Albert ensure that there is something for everyone in the area. And for those wanting a break from frenetic big-city traffic, the wide and pleasant streets make a refreshing change."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"Goeie eetplek op 'n Sondagmiddag is net skaars!"

Strand, Wes-Kaap

Cape Surprise

"Ons het al vele jare in die Strand gaan vakansie hou. Skoon strand met maklike stappaadjies. Ons verblyf by Cape Surprise het dit meer privaat gegee en maklike toegang tot die strand."

Paarl, Wes-Kaap

Skinkikofi

"Baie sentraal."

Worcester, Wes-Kaap

Suné's Self Catering

"Aangename plaats om te fietsen en te kuieren."

Langebaan, Wes-Kaap

4Winde

"Langebaan is baie veilig plekkie, vriendelike mense en 'n baie skoon dorpie."

Witsand, Wes-Kaap

Seehuisie

"Witsand moet net sy ongekommersialiseerde karakter behou. Dit is werklik 'n plek wat jou siel lawe."

Hermanus, Wes-Kaap

Eastbury Cottage

"Hermanus is ‘n beeldskone kusdorp, die cliff paths staproete is ‘n moet, paar mooi strande, hordes lekker en goeie eetplekke, ongelooflike goeie wynplase met restaurante in die omgewing. Daar is ook ander oulike klein kusdorpies naby. ‘n Mens kan nie verkeerd gaan met ’n vakansie in die omgewing nie. Baie om te sien en te doen. "

Blad
Blad 957 - Wys 28681 tot 28710
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang