Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Saldanha, Western Cape

Skulpdraai

"Baie plekke wat naby geleë is wat jy kan besoek."

Klapmuts, Western Cape

Groendraai Accommodation

"Klapmuts lyk nie na netjiese/veilige buurt nie. Maar wel naby aan die mooie Paarl/Stellenbosch. Fairview/Babylonstoren/nog vele Wynkelders naby. Soos hele SA is mooi en slordig bure."

Prince Albert, Western Cape

Aloe Guest House

"Dit is 'n ongelooflike mooi area en daar is soveel karakter in die dorpie self. 'n Absolute plesier om te besoek."

Swellendam, Western Cape

Bloomestate Swellendam

"Gorgeous little town, away from city life with hidden gems. "

L'Agulhas, Western Cape

Cape Agulhas Guest House

"Daar is nie veel om te doen in L'Agulhas/Struisbaai nie en sal voorstel dat mense dit net 'n dagbesoek maak. Die restaurante is 'n bietjie duur en diens nie te goed nie."

Tergniet, Western Cape

Timberly

"Die beste in 'n lang tyd."

Lamberts Bay, Western Cape

West Coast Eagle's Nest

"Dis 'n baie still plek. Daar is nie baie om te doen nie behalwe as jy 'n branderplankryer is. Maar ek dink dit sal 'n lekker plek wees as jy met 'n groep vriende gaan om jouself besig te hou. Die strande is pragtig maar dit is vuil. Baie gebreekte glas gesien in die sand, papiere, chips pakke ens. Dis 'n mooi plek, net nie vir almal nie."

Hoekwil, Western Cape

The Dairy

"Baie mooi en rustige deel."

McGregor, Western Cape

Sunflower Cottage

"Hartsmense, rustig en hartlik."

Strand, Western Cape

St Tropez 905

"Sentraal. Kaapstad, die wynroetes, Hermanus, alles is binne bereik."

Hartenbos, Western Cape

Suidersee, Hartenbos

"Dit is al vir meer as 25 jaar my eerste keuse van vakansie en nog altyd bekostigbaar en vriendelike ervaring deur die jare."

Paternoster, Western Cape

Soli Deo Gloria - Penthouse

"Lieflike skoon dorpie. Steel jou hart!"

Struisbaai, Western Cape

At Patat Cottage

"Beautiful, quiet and safe little town. "

Clanwilliam, Western Cape

Bovlei Guest Farm

"Floris bar is netjies en kan gerus besoek word. "

Malgas, Western Cape

Breede Getaway

"Plattelandse rustigheid en as jy boot ry, het ideale wegbreek."

Franskraal, Western Cape

Leegle

"Not to far from Cape Town. "

Simon's Town, Western Cape

Simonsberg

"A most interesting, relaxed and beautiful place to spend time in."

Lamberts Bay, Western Cape

Albatross No. 6

"Maar net 'n lekker plekkie om weg te breek."

Paternoster, Western Cape

Villa Amore

"Die dorpie groei op my - dis lekker stil en tog is daar als wat mens nodig het. Ek love die wit huisies wat almal lyk my goed ingerig is vir gaste. Dis maklik om blyplek te bespreek en in-check en uit-check is 'streamlined'. Daar is ook heerlike restaurante as mens sou wou uiteet. "

Britannia Bay, Western Cape

Absolute Beach

"Pragtige juweel van 'n plek met alles wat mens kan nodig kry. Die plek het in my hart ingekruip!"

Langebaan, Western Cape

Tropico House Guest Rooms

"Beste vakansieverblyf in Wes-Kaap!"

Paternoster, Western Cape

Ahoy Cottage 4

"Paternoster is the best! Love the vibe and feel. Perfect for families or as a romantic getaway!"

Oudtshoorn, Western Cape

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm

"Oudtshoorn is such a beautiful town, with so much to do! We took the kids to the Cango Wildlife Ranch, the Cango Caves as well as Buffelsdrift to feed the elephants. If you are looking for an enjoyable family destination, Oudtshoorn should be a definite contender in your search."

Murraysburg, Western Cape

Freek's Cottage Farm Stay

"Die omgewing is baie rustig, was nie in die dorp self nie."

Melkbosstrand, Western Cape

Melkbosstrand Selfsorg

"Wonderlike strand en baie rustige omgewing."

Hartenbos, Western Cape

Alikreukel b29

"Kuier baie in Mosselbaai omgewing, dit was ons eerste keer in Hartenbos. Aangenaam verras!"

Page
Page 959 - Showing 28741 to 28770
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers