Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Weskushuis

"The people we saw were all very friendly and everyone greeted. "

Bredasdorp, Wes-Kaap

Ou Werf

"Die twee dagies was net te kort om die dorpie regtig te verken, maar wat ek kon sien spreek van rustigheid."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Grondpaaie bietjie onbekend aan ons. Het nie baie gesien nie. Net oornag."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Dassie Singel Self-catering Units

"Rustig, skoon, veillig en regtig 'n droom vir visvang."

Parow, Wes-Kaap

Die Peperboom

"Definitief 'n baie goeie opsie, veral vir mense vanaf die platteland. "

Caledon, Wes-Kaap

Leeuwenhof Guest House

"Sweet little town with old school charm."

Durbanville, Wes-Kaap

Le Petit Chateau Guest House

"Baie stil, rustige en veilige omgewing, naby alles, maar tog voel dit of dit in die platteland is."

Knysna, Wes-Kaap

Heaven Can Wait

"We were really only there for golf. And that was amazing."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Altyd Lekker

"Familie dorp met eenvoudige, lieflike, hulpvaardige mense."

Wildernis, Wes-Kaap

The Tops Guest House

"Bird life enjoyed fresh fruit and cheese while we enjoyed our breakfast, was a surprise we did not expect."

Paternoster, Wes-Kaap

Aloha 3

"Baie lekker en mooi plek om vakansie te hou, wat wel pla is die baie rondlopers tussen die huise wat mossels en krewe smous, ook by die uitkyk plekke, glo ook baie ondermaat krewe word geoes."

Witsand, Wes-Kaap

Kite View 1

"Ongerepte natuurskoon."

Hermanus, Wes-Kaap

Strandloper Self Catering Units

"Glo nie jy kan sommer mooier kry nie en wat dit so spesiaal maak is dat die honde net so deel van die gemeenskap is, word tot in 'n gedeelte van die restaurant (Milkwood) toegelaat om saam te kuier. Die wandelpad is pragtig, netjies en veilig en ook daar is geen tekort aan die vierpoot gemeenskap, wat dit meer spesiaal maak, nie. Voel regtig baie veilig daar en ook 'n plek waar jy net kan rus in vrede."

Yzerfontein, Wes-Kaap

21 on Bakoond

"Beeldskoon, rustig, skoon en daar kan mens behoorlik rus in vrede."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Baie lekker Weskusatmosfeer met vriendelike mense. Lekker eetplekke en als wat jy nodig het naby aan mekaar."

Robertson, Wes-Kaap

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

"Netjiese skoon dorp met vriendelike mense."

Riviersonderend, Wes-Kaap

Die Ponthuis

"Daar is nie juis 'n dorp nie, maar die omgewing met die gestroopte koring en kanola lande is baie mooi en die golwende huewels soos ons gery het is baie mooi."

Robertson, Wes-Kaap

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

"Ek en my vrou is baie lief vir Robertson en wou graag daar gaan aftree. Pragtige dorp."

Rawsonville, Wes-Kaap

Die Damhuis

"Charmaine het ook vir ons verduidelik waar om inkopies te doen en die dorp lyk mooi en skoon en die winkel is ook goed."

Barrydale, Wes-Kaap

The Karoo Moon Motel

"Oulike plekkie. Net jammer winkeltjies maak so vroeg bedags toe."

Robertson, Wes-Kaap

Engela's Overnight Accommodation

"Robertson is 'n mooi dorp met verskriklik baie om te doen. Daar is baie wynplase in die omgewing om te besoek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Garden Corner Guesthouse

"Pragtige Karoo dorp met baie vir die toeris om te sien."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Oever Guest House

"Baie om te sien en te doen."

Paarl, Wes-Kaap

Skinkikofi

"Dit is baie besig en mense ry soos mal goed. Besigheidsbesoek is okay, vakansie, nee wat."

Prins Albert, Wes-Kaap

The Cottage

"Beautiful and charming. peaceful, clean, very friendly people, typical Karoo hospitality. safe environment. You can't help but relax and unwind."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

17 On Bird Guest House

"Interessante geskiedkundige dorpie. Baie armoede en bedelaars."

Blad
Blad 968 - Wys 29011 tot 29040
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang