Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39777 resensies.
. - 23rd February 2015
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Calitzdorp has several restaurants to choose from as well as an upmarket supermarket - though veggies were a bit scarce. Butcher has excellent meat. Port and wine from the area is very good as are the dried fruit, olives etc. It's a friendly town and there's lots to see. Visit the tourism office at Caltex Garage ( on the side ) and the museum - lots of interesting history and families in the area.
. - 23rd February 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Isolated town - you need to want surfing or do other water sports to truly enjoy it. The golf course looks good though.
. - 23rd February 2015
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Big Bay is a beautiful area with shops, beach and restaurants in close proximity. Ideal place for holidays or business trip.
. - 22nd February 2015
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Vir `n oorspronklike Karoo-mens wat noodgedwonge in die stad moet werk, was hierdie HEMELSE UITKOMS. Ek kon weer `n hele naweek die STILTE hoor!
. - 21st February 2015
staying in Witsand, Wes-Kaap
Indien jy nog nie daar was nie en van 'n mooi rustige plek by die see hou... moet jy definitief gaan!
. - 20th February 2015
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Reg as jy van stilte/rustigheid hou.
. - 20th February 2015
staying in George, Wes-Kaap
Baie skoon, veilig, bekostigbaar, sal dit definitief weer besoek.
. - 20th February 2015
staying in George, Wes-Kaap
George is so sentraal en kan maklik gesien word as 'n wegspringplek na verskeie ander wonderlike dorpe in die omgewing.
. - 19th February 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie gematigde klimaat, oulike kusdorpie, beskik oor alles wat jy in 'n groot stad sal kan kry. Hoef werklik vir niks terug te staan nie. Mense baie hoflik, bedagsaam en baie baie vriendelik. Sal beslis weer kom kuier in Hartenbos.
. - 19th February 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons het die Cango Wildlife Park besoek en dit was werklik 'n wonderlike ervaring vir my en my seun. Die Wesbank MTN Leopard Crawl (waarin my seun deelgeneem het) was 'n goed georganiseerde byeenkoms en ons sal definitief weer daaraan deelneem.
. - 19th February 2015
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Ons het Kleinbaai en die verblyf geniet.
. - 19th February 2015
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Dit is 'n wonderlike plek met baie om in die omgewing te doen. Daar is ook lieflike kampeeroorde en ander verblyf naby die dorp. Vir natuur en sport mense is daar oorvloed om te doen. Ons sal altyd teruggaan Plet toe!
. - 19th February 2015
staying in Helderberg, Wes-Kaap
A great area to explore for those after a beach or mountain outing! Ten out of ten!
. - 19th February 2015
staying in Suidkus Walvisroete, Wes-Kaap
Lekke lekke lekke lekke en nogmaals lekke.
. - 19th February 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
It's a small village with one Spar and several coffee shops. It has a number of restaurants, of which we tried the "Rooi Granaat" - which I can highly recommend.
. - 19th February 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Ons wens ons kon daar gaan aftree.
. - 19th February 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Blouberg is definitief ons aftreebestemming! Altyd net 'n plesier om daar uit te hang.
. - 19th February 2015
staying in Bellville, Wes-Kaap
Net vir my bedank omdat ek van hulle dienste gebruik gemaak het.
. - 19th February 2015
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Pragtig daar teen die berg. Die ligging het baie om te bied. Ons het lekker by Zest geëet die aand.
. - 19th February 2015
staying in George, Wes-Kaap
Baie sentraal na alle rigtings.
. - 19th February 2015
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Pragtige area!
. - 19th February 2015
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
Pragtige skoon strand en het heerlik geswem. Sal weer daar gaan uitspan.
. - 19th February 2015
staying in Blanco, Wes-Kaap
Die area is rustig en veilig.
. - 19th February 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Wonderlike dorp ... oorweeg om te kom aftree in die dorp of omgewing in 2028... my hart verloor aan die dorp met sy wonderlike mense en plattelandse mooiheid.
. - 18th February 2015
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Prettige, rustige wijk met SuperSpar.
. - 18th February 2015
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Die Struisbaai Agulhas omgewing is regtig 'n lekker plek om te kuier en daar is baie te sien en te doen. Daar is ook 'n wye en goeie keuse van eetplekke en almal baie redelik op die sak.
. - 18th February 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is was lekker soos altyd.
. - 18th February 2015
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
Gouritsmond is 'n wonderlike plek waarheen ons altyd na sal terugkeer.
. - 17th February 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Pragtige klein dorpie... Pragtige fotos geneem... Baie wegsteek plekkies om te sien.
. - 17th February 2015
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
'n Heerlike basis om die Sederberge vanaf te besoek. Die dorp is kleiner en stiller as Clanwilliam en vir my daarom meer aangenaam. Die gemeenskap is gesellig en die diens in winkels vriendelik en hulpvaardig.
. - 17th February 2015
staying in George, Wes-Kaap
George is 'n baie skoon dorp met vriendelike inwoners.
. - 17th February 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Daar is so baie dinge om te doen in die omgewing - sou graag langer wou bly.
. - 17th February 2015
staying in Witsand, Wes-Kaap
Fantasties lekker.
. - 16th February 2015
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Milnerton is 'n middelklas woonbuurt wat hoofsaaklik bewoon word deur werkerklasmense. Ek sou dit nie sien as 'n vakansiebestemming nie. Die voordeel van Milnerton is die gemaklike toegangsroetes na die stad wat 'n aansienlike afstand van die N1 en N2 oggendverkeer uitsny.
. - 16th February 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Was very quiet, almost too quiet, the fishermen hound you to buy crayfish, and the only two nights we could eat out, the restuarant we fancied was closed. Very pretty beach though for long walks and quaint little shops to browse in.
. - 16th February 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Magnificent views!
. - 16th February 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
I love Yzerfontein! A lovely community, breath-taking views and silky white beaches running for miles. What is not to love?
. - 15th February 2015
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Fantastiese strandbestemming, veral buite hoog-seisoen.
. - 15th February 2015
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Nice plek en sal weer na Durbanville gaan vir verblyf.
. - 15th February 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n fantastiese vakansiebestemming met top eetplekke en lieflike strande langs die meer.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]