Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34945 resensies.
"Pragtige omgewing so tussen die wingerde en berge! Dorp se hoofstraat is geen advertensie vir die dorp of omgewing nie! Huidiglik is dit beter om die hoofstraat vermy!"
"Jongensfontein is beslis een van ons gunsteling bestemmings en sal dit weer besoek. Dit is skoon netjies en veilig."
"'n Heerlike, rustige atmosfeer met vriendelike mense. Beslis 'n moet as jy daardie kant is. En baie sentraal geleë om uit te ry na Elandsbaai en Verlorenvlei."
"In close proximity to the restaurant and shops. Very good place to go and you will have a peace of mind."
"Die Bikini Beach-boekwinkel is 'n moet sien! Die pad om na Rooiels sorg verder vir 'n pragtige rit! "
"Die dorpie is stil en rustig. Presies wat 'n mens benodig as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."