Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"Ver verwyder van dis Stad se lawaai. Ideaal om jouself weer te kom vind."
"Do yourself a favour and visit the Muisbosskerm Restaurant and experience something very special. Please book ahead."
"Ek en my vrou is baie lief vir die Weskus en sy mense. Lambertsbaai is 'n dorpie met oulike restaurante en koffiewinkeltjies met heerlike geregte. Ons gaan gereeld in daardie rigting kuier."
"Uitstekende vakansiebestemming met uitstekende restaurante - veral Marc's Beach Bar se seekos."
"Strandfontein is 'n mooi klein diamantjie wat baie meer toeriste behoort te lok. Dis beeldskoon en 'n goeie voorbeeld van goeie dienslewering. Nie eers beurtkrag maak jou mislik nie. Dis rêrig 'n wonderlike plekkie."
"Wees voorbereid met genoeg kos en alkohol. Klein winkeltjie wat nie veel bied nie en geen drankwinkel op dorp nie."
"It was our first visit to Paternoster and we loved it! So quaint and picturesque. Lots of divine restaurants and coffee shops and beautiful beaches for long walks and sundowners. Overall a great weekend away from Cape Town."
"We visited the surrounding little businesses within the area and it's well located where you have the tranquillity of nature but can also take a 20 min drive to Saldanha where it's more city-like."
"Fantasties. Ons het baie rondgery en Jacobsbaai is baie sentraal geleë. En het alles wat mens nodig het. Ook lekker eetplekke en selfs musiekaande."
"Up and coming dorpie naas Yzerfontein. Ek dink die geen strand sal sorg dat Jacobsbaai iets stil en afgesonder sal bly. Ek het die stilte baie geniet."
"'n "Bucket-list"-dorpie, waar jy ten minste een keer in jou leeftyd moet uitkom!"