Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Hokkie

"Pragtige plek, baie vriendelike mense orals."

Paternoster, Weskus

Oom Dana se Huis

"Pragtige plek. Lekker gespeel in die see met die kinders. Sal weer terugkom!"

Langebaan, Weskus

Camelot Cottages

"Great, peaceful location."

Yzerfontein, Weskus

C Bobbejaan

"Stil en rustig met lekker paaie vir hardloop/fietsry."

St. Helenabaai, Weskus

Accommodation @ Sea Trader

"Ver verwyder van dis Stad se lawaai. Ideaal om jouself weer te kom vind."

Paternoster, Weskus

Bokkoms Guest Flat

"A lovely West Coast destination."

Paternoster, Weskus

Klipmossel

"Wonderlike restaurante en pragtige kus."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 6

"Do yourself a favour and visit the Muisbosskerm Restaurant and experience something very special. Please book ahead."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Ek en my vrou is baie lief vir die Weskus en sy mense. Lambertsbaai is 'n dorpie met oulike restaurante en koffiewinkeltjies met heerlike geregte. Ons gaan gereeld in daardie rigting kuier."

Langebaan, Weskus

Crystal Lagoon Lodge

"Uitstekende vakansiebestemming met uitstekende restaurante - veral Marc's Beach Bar se seekos."

Velddrif, Weskus

Unit 32 Port Owen Marina

"Besoek gerus die Spar."

Jacobsbaai, Weskus

Lavender @ C

"Very quiet hamlet, friendly people."

Strandfontein, Weskus

Skulpies Accommodation

"Strandfontein is 'n mooi klein diamantjie wat baie meer toeriste behoort te lok. Dis beeldskoon en 'n goeie voorbeeld van goeie dienslewering. Nie eers beurtkrag maak jou mislik nie. Dis rêrig 'n wonderlike plekkie."

Jacobsbaai, Weskus

De Ware Jacob

"Wees voorbereid met genoeg kos en alkohol. Klein winkeltjie wat nie veel bied nie en geen drankwinkel op dorp nie."

Paternoster, Weskus

Milk Thistle

"Idillies met goeie eetplekke."

Langebaan, Weskus

Be Our Guest

"Een van vele mooi oorblyplekke op die Weskus."

Paternoster, Weskus

Salt Water House

"It was our first visit to Paternoster and we loved it! So quaint and picturesque. Lots of divine restaurants and coffee shops and beautiful beaches for long walks and sundowners. Overall a great weekend away from Cape Town."

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Sea, sand and sun. I like the vibe."

Velddrif, Weskus

Velddrif Riverside Guesthouse

"Gawe plekkie, lekker sentraal vir kort uitstappies."

Langebaan, Weskus

Lovers Corner

"Langebaan se hoofstrandarea is baie lekker met oulike eetplekke."

Hopefield, Weskus

Three Oaks accommodation

"We visited the surrounding little businesses within the area and it's well located where you have the tranquillity of nature but can also take a 20 min drive to Saldanha where it's more city-like."

Jacobsbaai, Weskus

Sandkorrel

"Netjiese dorp."

Jacobsbaai, Weskus

Fijnbosch Self-Catering Units

"Fantasties. Ons het baie rondgery en Jacobsbaai is baie sentraal geleë. En het alles wat mens nodig het. Ook lekker eetplekke en selfs musiekaande."

Velddrif, Weskus

47onWaterkant

"Baie lekker. Sout van die aarde mense. Het baie vis geëet tewyl ek daar was."

St. Helenabaai, Weskus

Pier Pleasure

"Dit is rustig en stil. Ek sal definitief weer gaan."

Jacobsbaai, Weskus

Maragslapie

"Up and coming dorpie naas Yzerfontein. Ek dink die geen strand sal sorg dat Jacobsbaai iets stil en afgesonder sal bly. Ek het die stilte baie geniet."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"'n "Bucket-list"-dorpie, waar jy ten minste een keer in jou leeftyd moet uitkom!"

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang