Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Jacobsbaai, Weskus

Weskushuis

"Aaanwysers na die see/strand sal waardevol wees."

Paternoster, Weskus

Paters Nessie

"Baie rustige en pragtige Weskus-vissersdorpie wat jou aan 'n ander kultuur in ons diverse land blootstel. Net jammer van die grootskaalse ontwikkeling wat die rustigheid en karakter gaan verander."

Port Owen, Weskus

The Liferboat

"Baie rustige plek, dis wat mens verwag as jy wegbreek uit die stad."

Port Owen, Weskus

Heron's Haven

"Plekke om by te gaan eet maak 18:00 toe en om vis/kreef te koop vir self gaarmaak is onverkrygbaar. "

Jacobsbaai, Weskus

De Ware Jacob

"Jacobsbaai is 'n lekker plekkie as jy wil wegkom van die stadslewe. Dis mooi, rustig en die mense is baie vriendelik."

Paternoster, Weskus

Deja-Vu

"Baie oulike dorpie. Dis die moeite werd om soontoe te ry."

Port Owen, Weskus

Joan's Place

"Probably better in Summer as very cold at night and boat trip was cancelled due to lack of passengers."

Klawer, Weskus

The Vine

"Ons het heerlike aandete geniet by Klawer Hotel. En Stefan het 'n direkte lyn na die lekkerste skuinskoek wat ek nog ooit geproe het."

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Ek wens ek kon langer bly."

Britannica Heights, Weskus

The Lazy Daisies

"Mooi strandarea met pragtige sonsondergang oor die see."

Paternoster, Weskus

Aloha 2

"Paternoster bly maar 'n lekker plek. 10/10."

Weskus

Afsaal Cottage

"Hierdie area is oulike plekke om te sien."

Port Owen, Weskus

Heron's Haven

"Pragtige omgewing, lieflike eetplek, Charlies Brewhouse in Port Owen."

Paternoster, Weskus

Sandals

"Ry eenkeer deur Paternoster dan het jy als gedoen. Ná 'n sekere tyd van dag is geen winkels oop nie. Vredenburg darem nie te ver nie."

Langebaan, Weskus

Bella Mia

"Winkels is almal oop tot laat. Winkels is goedkoop en verkoop alles. Strand is altyd netjies en Langebaan is definitief een van my gunstelinge."

Paternoster, Weskus

Paternoster's De Oude Muragie

"Heerlike vakansiebestemming."

Velddrif, Weskus

The Sunset Villas

"Baie lekker plekkie."

Lambertsbaai, Weskus

Aan't See House and Apartment

"Visit Isabella's restaurant in the Harber. Really worth it. "

Yzerfontein, Weskus

EngelZicht Self-catering Villa

"Pragtigste dorpie aan die Weskus!"

Velddrif, Weskus

The Sunset Villas

"Glo met die regte verblyf kan dit 'n baie aangename plek wees om by te kom rus en voedsel vir jou siel te kry."

Paternoster, Weskus

Nosterdomus

"Dis 'n romantiese kusdorpie. 'n Regte gem van 'n plek."

Jacobsbaai, Weskus

16 Perlemoendraai Beach House

"Rustige, stil en vriendelike gemeenskap. Privaat sekuriteit duidelik sigbaar."

Langebaan, Weskus

Langebaan-On-Sea

"Pragtige bestemming!"

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 6

"Baie still en rustig. Nie veel vir jongmense, maar baie omliggende dorpies."

Port Owen, Weskus

Harbour Lights

"Peaceful place, time stands still and the local people are very friendly making the destination a lovely place to explore."

Yzerfontein, Weskus

83 Dassen Island

"Baie mooi en rustig."

St. Helenabaai, Weskus

Zeezicht Apartments

"Vriendelike dorpie met alles wat jy nodig het. "

Blad
Blad 149 - Wys 4441 tot 4470
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang