Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Although close to Cape Town and rapidly expanding still retains the West Coast charm and is relatively quiet and relaxing."

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Moeite werd om te gaan."

Paternoster, Weskus

Just Rest

"Lieflike Weskus dorp. Stil, elegant en net reg vir 'n romantiese wegbreek-bestemming!"

Blouwaterbaai, Weskus

Kyki-C

"Die water en die uitsig oor die seer is wow. Ek sal beslis weer kom."

Jacobsbaai, Weskus

Bamboesbaai Beach House

"Beste afskakel-area weg van die stad se lawaai."

Weskus

Kapteinskloof Guest Cottage

"Ons is baie lief vir die Weskus en het hierdie keer die binneland rondom Piketberg besoek. Ons was regtig beïndruk met die wyse waarop die dorpies in stand gehou word - dit is skoon en daar is niks vervalle soos wat ons in ander dele van SA sien nie. Veels geluk aan die Rade wat so mooi na die dorpies kyk. Myns insiens is die Weskus 'n toeris se droom en toerisme kan steeds uitgebou word. Die Weskus bied iets van alles: museums; markies; wynplase; sitrusplase; rooibostee plase; en ons ontdek toe ook bloubessieplase in Kapteinskloof; daar is die pragtigste bergfietsroetes; staproetes in verrassende groen valleie met riviertjies en fonteine. Te veel om op te noem. Ons het ook die gevoel gekry dat dit veilig is om in die natuur te wees - ons wens dit kan so bly aangesien die natuur bewaar moet bly vir ons nageslag en ook helend vir die mens is. "

Jacobsbaai, Weskus

Strandloper 20

"Baie rustig en ideaal vir mense wat net wil ontspan en saamkuier."

Port Owen, Weskus

Tranquility

"It’s a small quiet little village with friendly people and who welcomes you with open arms."

Paternoster, Weskus

Lilla's Landing

"Paternoster is a beautiful west coast destination with beautiful white washed homes right on the beach. Just be careful with your belongings and don't leave anything visible in your car."

Paternoster, Weskus

A'la Mossel 1

"Geniet die rustigheid en natuurskoon hier."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 3

"Baie mooi en lekker plek om te kuier."

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Pragtig plek om te ontspan."

Langebaan, Weskus

Fantastic C

"Een van die mooiste en vriendelikste plekke!"

Paternoster, Weskus

Die Veldmuis

"Pragtig, rustig, skoon en sielsrustend."

Mykonos, Weskus

The Nook

"Sien sterre."

Paternoster, Weskus

Son-n-See

"Fabulous restaurants."

Weskus

Afsaal Cottage

"Ons geniet dit om teen die Weskus vakansie te hou met al die klein vissersdorpies. "

Langebaan, Weskus

Langebaan Kite Cottages

"Die mooiste dorp op die Weskus."

Paternoster, Weskus

Cala Mondrago

"Its a very nice place."

Port Owen, Weskus

Heron's Haven

"To get full enjoyment out of Port Owen you would need your own boat or have access to a boat."

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"This little town and its surroundings has got some hidden treasures worth exploring."

Yzerfontein, Weskus

Dolfin House

"What a place! Definitief my top gunsteling plek in die Wes-Kaap."

Calypso Beach, Weskus

4 Thera Way, Calypso Beach

"Wonderlike area en perfek vir ‘n paartjie en/of familie."

Port Owen, Weskus

Marina point 25

"Die beste plek om te ontspan vir 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe. "

Longacres Country Landgoed, Weskus

Camelot Cottages

"Daar moet meer beligting wees in die aand."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Baie oulike dorpie, stil, vriendelike mense en skoon en kan van daar af baie ander plekke gaan besoek."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"It's a quaint little fishing village with a most surprising gem of a restaurant at the abalone factory. Well worth a visit."

Yzerfontein, Weskus

Kaalvoet Apartments

"Very quiet town, so if you want to visit a busy pub, its going to disappoint."

Blad
Blad 151 - Wys 4501 tot 4530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang