Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"As ek kon sou ek self in Klawer belê om Klawer in 'n Dubai te omskep. Geskikte plek. Langs die hoof weg N7."
"Vredenburg itself is a good stepping stone for surrounding destinations eg. Saldanha, Jacobsbaai, Paternoster etc."
"Vir ons wat in die Kaap woon, is Yzerfontein die ideale vakansiebestemming - veral vir 'n kort wegbreek. Dis nie te ver nie, dis pragtig en dis 'n netjiese en skoon kusdorp met genoeg verblyf."
"Lovely coastal village with an interesting history and perfect for coastal running and walking. "
"Dis baie hartseer dat die Voëleiland toe is sonder enige verduideliking van Natuurbewaring. Mens vind eers hiervan uit as jy daar is. Die mense van Lambertsbaai is baie gasvry en die restaurante waar ons geëet het is tops! Jammer dat daar baie werkloses is wat bedel en karwagte by die hawe wat half aggresief raak teenoor mens as jy nie volgens hulle verwagtinge 'tip' nie."
"Baie rustig en veilig. Die mense is ook baie vriendelik en behulpsaam. Die kos by die eetplekke is puik. Geen bedelaars wat mense lastig val nie."
"St Helena Bay and surrounds is a gem well worth exploring. You won't be disappointed."
"Yzerfontein is veel groter as wat ons gedink het. Daar is genoeg winkels en restaurante met heerlike kos en selfs kuierplekke waar jy tydens load-shedding jou tyd kan verwyl. Ons sal weer gaan kuier."
"It is a must-visit place. If you need a break from city life this place is perfect and the Paternoster Studio is within walking distance of the beach."
"Die kinders wat loop en bedel soos jy loop en jou nie vir 'n sekonde uitlos nie, maak dat ons nie sommer weer terug sal gaan nie. Ons het Tietiesbaai baie meer geniet!"
"Wonderlike wegbreekdorpie met lekker restaurante en natuurlik die lekkerste bakery vir brood en gebak."
"Pragtig maar baie stil hang af waarvan jy hou. As stilte jou ding is dan is die 'n moet."