Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.
"Dit is 'n baie mooi dorpie langs die see, definitief 'n moet-sien plek."
"Die plek is besig om uit te brei, maar buite seisoen is dit nog rustig en ou gunstelinge soos die 'winkel op die hoek - oep vir koep' en stadige sonsondergange bly steeds dieselfde."
"The village is charming and the beach beautiful. The local people were also very friendly."
"Prentjiemooi en skoon. 'n Baie gerieflike bestemming as jy ook ander plekke wil besoek."
"What a beautiful town. There aren't any words that can do justice to Yzerfontein. So clean and safe. Fabulous Spar! No need to bring all your groceries for the weekend, just shop there."
"Ideal for a quiet getaway. Lovely beach and shoreline and walking paths. It now also has quite a little commercial hub."
"Klawer itself, barring the Wimpy, Garage and Lovely N7 wineshop at the Garage, a bit rundown. Would not stay in the town itself."
"Dis mooi stil en rustig so vir die wat heeldag wil sit op die strand of wil sit op 'n stoepie voor 'n vuur sal dit ideal wees, maar vir die wat iets soek om te doen en bietjie meer aktiwiteite nodig het is Langebaan of Velddrif 'n beter opsie, want in Dwarskersbos self is daar nou nie juis veel om te doen nie."
"Dwarskersbos in nog ongerep. Dit het basiese benodighede. Bring saam of Velddrif, Laaiplek is baie naby om aan te vul."
"Wou nog altyd hier gebly het! Vriendelike mense veral by die Hotel. Ook baie lekker gekuier by Tietiesbaai. Die Strandkombuis is 'n wenner !"