Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6547 reviews.
"Nie veel info van wat daar is om te doen in omgewing met gesin nie. Ongelukkig was Bird Island toe."
"Port Owen/Velddrif is no tourist destination, but that's the appeal - a quiet, local-oriented lifestyle at an affordable cost. The Spar in the area has great ready-to-go meals as well, so you can stay here for low effort if you need an escape from daily cooking."
"A charming, clean and well cared for town, with a beautiful beach. Excellent position for trips to view flowers."
"Velddrif is 'n unieke kusdorpie en ons het die heerlike eetplekke op ons eie ontdek en verken."
"Strandfontein is nog ongerep met pragtige natuurskoon. 'n Pragtige strand. Daar is ook 'n winkel wat aan jou basiese behoeftes voorsien. Daar is ook 'n restaurant waar jy kan eet en Doringbaai is slegs 'n paar kilometers weg."
"Had a fantastic meal at Isabellas. Perfect food, view, friendly staff and a broad based menu."
"Hopefield Fynbosskou is defnitief 'n moet vir 'n jaarlikse besoek gedurende die fees. Goed georganiseerd en top-klas uitstalling van Fynbos."