Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.

Paternoster, West Coast

Ahoy Cottage 4

"Dis 'n moet besoek vir elkeen."

Dwarskersbos , West Coast

Lekke By Die See

"Dis mooi stil en rustig so vir die wat heeldag wil sit op die strand of wil sit op 'n stoepie voor 'n vuur sal dit ideal wees, maar vir die wat iets soek om te doen en bietjie meer aktiwiteite nodig het is Langebaan of Velddrif 'n beter opsie, want in Dwarskersbos self is daar nou nie juis veel om te doen nie."

Dwarskersbos , West Coast

Shabby Chic Beach House

"Dwarskersbos in nog ongerep. Dit het basiese benodighede. Bring saam of Velddrif, Laaiplek is baie naby om aan te vul."

Paternoster, West Coast

Astrandt 3

"Dalk net straatverkopers wat bietjie lastig kan raak."

Langebaan, West Coast

Amorgos Place

"Ek sal beslis weer daar gaan kuier."

Lamberts Bay, West Coast

Ouma See

"Love Lambertsbaai, stil, see, son en rotse."

Klawer, West Coast

Oasis Country Lodge

"Net as oorbly om by volgende bestemming te kom."

Paternoster, West Coast

Strandlopertjie

"Wou nog altyd hier gebly het! Vriendelike mense veral by die Hotel. Ook baie lekker gekuier by Tietiesbaai. Die Strandkombuis is 'n wenner !"

Yzerfontein, West Coast

64 Atlantic Drive

"Pragtige Weskus-dorp!"

Lamberts Bay, West Coast

Waterfront

"Pragtige plek en vriendelike mense."

St Helena Bay, West Coast

Forever Blue

"Een van die mooiste dorpies. Die mense is verskriklik vriendelik."

Doringbaai, West Coast

Thornbay Accommodation

"Doringbaai was vir ons 'n verrassing. So mooi en skoon en naby die see. Kom verken gerus die baai en sy vriendelike mense."

Paternoster, West Coast

Harvest Moon

"A lovely little town with friendly people and great restaurants."

Yzerfontein, West Coast

Pearl Haven

"Loved everything, from the little shops, to the restaurants etc., awesome place to visit."

Paternoster, West Coast

Paternoster Lodge

"Moet op jou 'bucket' lys geplaas word."

Lamberts Bay, West Coast

Lambert's Bay Seafront

"Stil, rustige kusdorp met 'n lekker restaurant (Isabella) - selfs in die blommetyd."

Paternoster, West Coast

Potters Rest Studio 1

"I do not travel much, but Paternoster is one of the most beautiful places I have been. This quaint, little town has an atmosphere that makes you never want to leave. The style and décor is gorgeous. Everywhere is pretty much within walking distance. I will definitely go back as soon as possible. I loved every minute of my visit to this amazing town."

St Helena Bay, West Coast

Hartsplek

"Perfek vir aftree."

Lamberts Bay, West Coast

Happi Stay

"It's a real fishing village kind of place with a beautiful beach and harbour area."

Klawer, West Coast

The Vine

"Ons was ongelukking op 'n Sondagmiddag daar en kon nie een eetplek kry wat oop is vir aandete nie. Selfs die hotel se restuarant was toe. Moes maar by die garage 'n pastei koop."

Strandfontein, West Coast

MosselStraat 3

"Almal wil 'n huisie by die see hê!"

Strandfontein, West Coast

C Melody Selfsorg Eenhede

"Geskikte vakansie dorpie en skoon omgewing."

Lamberts Bay, West Coast

Bokkomblommetjie

"Die plek is net te pragtig en mooi. Baie om te geniet."

Langebaan, West Coast

4Winde

"Netjies en skoon, alles die moeite werd en bekostigbaar."

Vredendal, West Coast

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

"Dit sal beslis liefliker wees in wingerdtyd."

St Helena Bay, West Coast

Sandy Footprints

"St. Helenabaai is 'n juweel wat verken moet word."

Paternoster, West Coast

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Besonderse karaktervolle plekkie. Hoe kan mens nie daar aangaan in jou reistog nie."

St Helena Bay, West Coast

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"Naby verskeie plekke wat besoek kan word soos Vredendal, Saldanha, Hopefield, Langebaan, Veldrif en Dwarskersbosstrand."

Page
Page 50 - Showing 1471 to 1500
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers