Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy West Village besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West Village.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Village akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Village Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Village Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf West Village

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Oasis Retreat is 'n selfsorgwoonstel en het slaapplek vir 4 gaste in 'n kompleks is Krugersdorp. Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n badkamer met ...

Vanaf
R954
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordheuwel, Krugersdorp

Hierdie 3-ster gastehuis is dit alles en nog meer! Abrem Gaste-Akkommodasie spesialiseer daarin om die gaste met 'n gerieflike verblyf, en die gevoel van 'n huis weg van die huis, te voorsien. Ons hooffokus is om ve...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Rant-en-Dal

Swartbessie is in Rant-en-Dal, Krugersdorp, geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n bekostigbare oornagplek. Swartbessie bied 'n aparte slaapkamer met 'n privaat badkamer. ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordheuwel, Krugersdorp

Magaliqua Gastehuis is op die kruin van 'n heuwel geleë en bied asemrowende uitsigte op die Magaliesberge en die boomryke woonbuurt Noordheuwel in Krugersdorp. Ons is net 20 minute vanaf Lanseria Lughawe en 55 minu...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R525
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Munsieville, Rant-en-Dal

Feathers B&B is 'n gastehuis in die hartjie van die Wieg van die Mensdom, naby verskeie toeriste-aantreklikhede soos Maropeng, Silverstar Casino, Magaliesberge, rekspring en verskeie winkelsentrums geleë. Die gast...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kenmare, Noordheuwel

No. 40 at Kwartel is 'n selfsorgkothuis met 'n grasdak en 2 verdiepings, wat sentraal geleë is in 'n veilige en stil voorstad in Krugersdorp. Die kothuis kan tot 3 gaste akkommodeer en het 1 slaapkamer op die boo...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Sterkfontein Heritage Lodge bied gehalteverblyf vir sakereisigers, oornaggaste en gesinne in Krugersdorp. Dié plattelandse hotel skep 'n warm tuiste vir gaste en skenk persoonlike aandag aan elkeen se behoeftes. D...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Rant-en-Dal

***Welpie Gastehuis is aangewys as 'n finalis vir die Wesrandse Sake- en Toerismekamer se toekenning vir onafhanklike entrepreneur - Klein Besigheid - Toerisme en Gasvryheid - Gastehuis 2014 *** Welpie Gastehuis is...

10% af Aanbod!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Rant-en-Dal

CeeDee is in 'n sekuriteitskompleks in Krugersdorp, Gauteng geleë. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante en groot hoofweë en dit maak dit die ideale plek vir gesinne of sakereisigers. Die woonstel be...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordheuwel, Krugersdorp

Aviators Retreat is in Noordheuwel, Krugersdorp geleë en word deur 'n familie besit en bestuur. Hierdie gastehuis het sy deure in 2008 oopgemaak en ons streef daarna om ons gaste net so tuis soos by hulle eie huise...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die West Village akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Krugersdorp blad indien jy na meer Krugersdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za