Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (4)
Indien jy Westcliff besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westcliff.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westcliff akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westcliff Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westcliff Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Westcliff

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saxonwold, Rosebank

The Poppyseed is 'n selfsorgwoonstel in die boomryke voorstad, Saxonwold. Dié woonstel, wat op 'n lieflike plaaswerf op die tweede verdieping geleë is, kyk uit oor 'n pragtige tuin en word deur ou bome omring. Ons...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saxonwold, Rosebank

The Studio is 'n stil sit-slaapkamer-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in die blaarryke voorstad Saxonwold geleë en is na aan die Rosebank Gautrein-stasie met maklike toegang tot al die hoofroetes, die ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Parktown Noord

Jentina's Guest House, ook bekend as Rose Cottage, bied gerieflike verblyf aan gereelde besoekers aan Johannesburg. Ons verblyf is geskik vir vakansiegangers sowel as sakereisigers. Dis in die boomryke voorstad Park...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brixton, Johannesburg

Zietsies at 104 Putney bied selfsorgverblyf in Brixton, minder as 200 m vanaf Zietsies Gastehuis. Die ateljeewoonstelle is op die hoek van Putney- en Chiswickstraat en bied die nodige geriewe vir selfsorg. Elke woo...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saxonwold, Parkwood

Cotswold Gardens is in Saxonwold, Johannesburg geleë en dis naby die M1-hoofweg, gholfbane, Wits Universiteit en Rosebank Mall. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in lieflike, rustige tuine. Akkommodasie word ...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
B&B in Brixton, Auckland Park

Grand View B&B is op die hoogste punt in Johannesburg geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die stad. Dié elegante B&B bied afsondering en is die ideale plek vir gereelde reisigers en toeriste. Dié dubbelve...

Vanaf
R220
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Parktown Noord

Geniaal Greenside bied gerieflik gemeubileerde kamers aan sakereisigers of voorgraadse studente wat Greenside, Randburg besoek. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers met slaapplek vir 2 in elk. Elke kamer het 'n dubbel...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkview, Parktown Noord

Ilali House is 'n gastehuis wat uit die 1940's dateer in die hartjie van Johannesburg se kunsgalery-distrik, Parkwood. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers vir kort- of langtermynverblyf, sowel as toeriste wat ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 1)
B&B in Auckland Park, Westdene

Merwehuis is gebou in 1938. Die huidige eienaars is die vierde familie wat die voorreg geniet om hierdie ruim, ou huis te bewoon. Die huis is gedurende die afgelope 13 jaar gerestoureer om 'n vervloë era te weerspi...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Killarney

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Westcliff akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za