Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Berea West (8)
Beverley Hills (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (11)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Westville

4.3 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Westville van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Westville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Westville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westville selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westville Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Westville

One Tree and Palms Self-catering Accommodation is op die eienaar se perseel in Westville geleë 'n tuin-voorstad, 10 km vanaf Durban in die binneland. Die instansie bied veilige parkeerplek en die kothuis het 'n pri...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durban, Westville

The West Wing bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastesuite met 'n privaat ingang, lugversorging en veilige skadu-parkeerplek op die perseel. Dis skuil op 'n erf in Westville sowat 15 km vanaf Durban se middestad...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Westville

Ons is geleë in 'n stil doodloopstraat in die middel van Westville in 'n woonbuurt genaamd Beverly Hills. Ons is net 8 km van die skilderagtige Durbanstrand af. Edens Guesthouse bied 2 selfsorg-eenhede met lugvers...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Westville

Westwood Skye bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vyfslaapkamerhuis in 'n rustige tuin in die veilige Westwood Landgoed in Westville. Westwood Estate is slegs 1 km vanaf Westwood Mall en sy sentrale ligging bied m...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 23 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Westville

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R563
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chiltern Hill, Durban

Hopson Road Guest Accommodation is in Westville geleë. Dit bied gaste 'n keuse tussen 'n B&B-kamer of 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na 'n stil wegbreek. Die p...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Cowies Hill, KwaZulu-Natal

4 on Rainbow Guest House is 'n ruim selfsorgkothuis wat in Cowies Hill Park tussen Pinetown en Westville geleë is. Dis net 'n entjie se stap vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is volledig ingerig...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Queensburgh, Durban West

Valley View is 'n veilige en rustige selfsorgwoonstel vir plaaslike en internasionale reisigers op pad Durban. Valley View bied panoramiese uitsigte oor die immergroen woude van die Umbilo-riviervallei. Gaste het oo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

13 On Swallow is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Pinetown. Dié eenheid is oorkant die hoofhuis en motorhuis en het 'n privaat ingang vir gaste se gerief. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh, Durban West

Comfort Zone Queensburgh is 'n drieslaapkamerhuis wat ten volle toegerus is en slaapplek vir 6 tot 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens. Dit sluit in 'n sitkamer...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claire Hills, KwaZulu-Natal

Clare Hills Self-catering is 'n pragtige 3-ster-gegradeerde blyplek. Ons bied uitstekende gasvryheid en gehaltediens in die veilige omgewing van die Clare Landgoed in Durban. Daar is 2 identiese, ten volle gemeubi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Westville selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Westville akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Westville akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]