Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Muldersdrift (10)
Vaalbank (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (138)
B&Bs (22)
Wildsplase (16)
Hotelle (14)
Gastehuise (39)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Wieg Van Die Mensdom

4.4 / 5  
volgens 83 resensies
Lees regte resensies van Wieg Van Die Mensdom van 83 geverifieerde gaste.
Indien jy Wieg Van Die Mensdom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wieg Van Die Mensdom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wieg Van Die Mensdom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cradle Of Humankind Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wieg Van Die Mensdom Akkommodasie

138 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Krugersdorp Noord, Wieg van die Mensdom

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste. Dié privaat eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die leefarea. Die eenheid het ook 'n ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Chancliff, Wieg van die Mensdom

Bankenveld House Bed and Breakfast is aan die rand van Krugersdorp geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagstop op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bankenveld House Be...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R544
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Cradle Rusplekkie is op 'n bekoorlike kleinhoewe in die buitewyke van Krugersdorp naby die Wieg van die Mensdom geleë. Die plot is naby verskeie trou-venues, spa-geriewe, die Silverstar Casino en Lanseria Lughawe. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Cradle Valley Gastehuis is op 'n kleinhoewe op die rand van die Wieg van die Mensdom, wes van Johannesburg geleë. Dié gastehuis bied stylvolle kamers, pragtige tuine en 'n swembad. Ontbyt is ingesluit en word be...

15% af Aanbod!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ruimsig, Wieg van die Mensdom

Hole in One Guest House and Conference Centre is 'n luukse boetiekhotel wat in 'n koloniale-styl getooi is. Dié gastehuis het 'n restaurant, funkie- en konferensielokale en 'n kapel. Dit is ideaal geleë in Ruimsig...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Kromdraai Gastehuis is in die ikoniese Wieg van die Mensdom in Kromdraai, 'n wêreldbekende uitgrawingterrein geleë. Dit is naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede. Dié moderne gastehuis is op die fondas...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Monument, Wieg van die Mensdom

La Vogue Guest House is in Krugersdorp, 'n myndorp aan die Wesrand van Gauteng. Die huis is naby restaurante, winkelsentrums en geriewe. Verblyf word gebied in 'n smaakvolle eenheid op die eienaar se perseel met 1...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Roodekrans, Wieg van die Mensdom

RNB Boutique Guest House bied B&B-verblyf aan in Roodekrans in Roodepoort. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf by RNB Boutique Guest House bestaan u...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lanseria, Wieg van die Mensdom

Pine Valley beskik oor 11 selfsorg-chalets wat volledig toegerus is en is op 'n 4 hektaar-grootte erf, omring deur 'n inheemse tuin geleë. Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 25 afgevaardigdes. Ons bied ger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Dalen's Romantic Getaways bied 'n verskeidenheid woonstelle om voorsiening te maak vir alle soorte wegbreekplekke, van sakelui wat op soek is na verblyf naby Lanseria of as gaste wil ontspan en wegkom van die betonw...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wiegie van die Mensdom akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za