Verified Reviews

Wild Frontier

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wild Frontier

Rated 4.6 out of 5 based on 1902 reviews.

Marloth Park, Wild Frontier

Sweet Thorn House

"Love Marlothpark, sal altyd weer teruggaan soontoe."

Marloth Park, Wild Frontier

Huis Maroela

"Gunsteling plek in die Laeveld."

Marloth Park, Wild Frontier

Tau Self-catering House

"Ek voel die paaie het beslis dringend aandag nodig."

Marloth Park, Wild Frontier

South Post at Kruger

"Ek kan myself nie indink om die pad op 'n daaglikse basis te gebruik nie. Na die reen moes ons verskeie paaie toets voordat ons by Olifantsweg kon uitkom (glad en gate). Die sedanvoertuig, was te laag en sou vasgesit het op die Google aanbevole roete. Daar was meer wild buite Lionspruit as binne. Jammer om te hoor die leeus is dood. Was nie gerus oor veiligheid van kar by die winkelsentrum nie, verskeie mense het net daar rondgestaan."

Marloth Park, Wild Frontier

Impala Lily Kaya

"Ons al baie in Marloth gebly. Wonderlike plek. Kan net die systrate ook skraap, nie net die hoofpad by die rivier nie. Toegang moeilik vir lae voertuie."

Marloth Park, Wild Frontier

4230 Impala

"Marloth Park is ons plek om te bly as ons Krugerwildtuin toe gaan. Die pad teen die Krugerdraad is ongelukkig nie rybaar deur gewone karre nie en kort aandag."

Marloth Park, Wild Frontier

3330 Seekoei

"I have always loved Marlothpark, there are areas of improvement. I reported two spots on the fence that was broken but no one cared and never got to speak to the correct party regarding the problem. Knowing the security risk in SA and the latest lion sightings I would have thought it to be a priority."

Marloth Park, Wild Frontier

Serenity Du Bois Lodge

"Dis 'n ongelooflike ondervinding. Ek sal dit vir seker aanbeveel."

Marloth Park, Wild Frontier

4332 Soenie Street Hakuna Matata

"Altyd lekker om daar te kuier en die rustigheid is hemels. "

Marloth Park, Wild Frontier

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Marloth se paaie moet net bietjie opgegradeer word. Verder is dit baie lekker daar."

Marloth Park, Wild Frontier

Hippoholiday

"Dit is baie naby die Krugerwildtuin en mense kla oor akkommodasie binne die Kruger. Marloth is naby genoeg om Kruger toe te ry en wild te kyk. Wild loop ook tussen die huise rond en mense in Marloth is vriendelik."

Marloth Park, Wild Frontier

4201 on Lion

"Die natuur en diere maak dit spesiaal. "

Marloth Park, Wild Frontier

Thutlwa

"Baie mooi plek en vriendelike mense. Baie gerieflik, net jammer van die mense kla onnodig. Dis bos: jy gaan om te rus nie vir die gerief nie. Jy kom reeds weg van die stadslewe af. Ons het dit baie geniet. Bid dat julle meer reën kry, veral vir die diere se onthalwe."

Marloth Park, Wild Frontier

Impala Lily Kaya

"Baie lekker plek en klomp diere gesien."

Marloth Park, Wild Frontier

Acacia Bush Cottage

"Other than the roads after the heavy rains a great place to visit. Roads not a put off."

Marloth Park, Wild Frontier

Serenity Du Bois Lodge

"Grondpaaie is in 'n slegte toestand."

Marloth Park, Wild Frontier

Impala Lily

"Love, love, love dit daar. My hartsplek."

Marloth Park, Wild Frontier

Kruger Cottage

"Ongelooflike atmosfeer van vakansie en rustigheid. Interaksie met verskeidenheid wilde diere wat daagliks besoek is onbeskryflik."

Marloth Park, Wild Frontier

'NdaBushi

"Dit is die derde keer dat ons in Marlothpark vakansie hou (min of meer dieselfde tyd van die jaar). Hierdie jaar was daar aansienlik meer mense teenwoordig in die park. Dit is opmerklik hoeveel ontwikkeling plaasvind. Daar is baie werkers besig en daar was ook baie meer besoekers as gewoonlik. Nie almal kom die spoedperk na nie en daar word harde musiek gespeel deur besoekers in hul moters en by hul huise. Ek is bly vir die dorp se vooruitgang, maar die mense wat luidkeels in die pad loop is steurend."

Marloth Park, Wild Frontier

Leeu Lê

"Sal enige tyd mense aanbeveel om te gaan. Wonderlike plek om te ontspan en jou batterye te herlaai."

Marloth Park, Wild Frontier

Into Africa Cottage

"Very friendly people in the shops, they stock everything you need. Atm's and petrol station (slow when the weekend is busy)."

Marloth Park, Wild Frontier

Shawu Bush Cottage

"It is a wonderful place, so close to nature. Peaceful and quiet."

Marloth Park, Wild Frontier

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Ons 2de huis. Wens ons kon meer tyd daar spandeer."

Marloth Park, Wild Frontier

Lidvubu Lodge

"Belangrik dat besoekers sal onthou dat dit ook bewarea is en hou by die reëls van Marloth."

Marloth Park, Wild Frontier

4230 Impala

"'n Plek om op jou reis lys te hê."

Marloth Park, Wild Frontier

Die Hartbeeshuisie

"Die park self is groot en skoon, en het nie 'n tekort aan diere om te sien nie. Baie van die paaie is nie vir elke motor nie, maar met 'n bakkie of 4x4 sal daar nie probleme wees nie. Marloth is ook naby aan Die Krugerwildtuin wat 'n pluspunt is."

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers