Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (2)
Gastehuise (22)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Wilkoppies

4.1 / 5  
volgens 44 resensies
Lees regte resensies van Wilkoppies van 44 geverifieerde gaste.
Indien jy Wilkoppies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wilkoppies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilkoppies akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilkoppies Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wilkoppies Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R530
per nag, vir 1
Gastehuis in Wilkoppies

Alte Welkom is 'n gastehuis in Klerksdorp wat slaapplek vir 16 gaste bied. Verblyf by Alte Welkom-gastehuis is ideaal vir besigheidsmense of hospitaalbesoekers wat 'n meer persoonlike, huislike en rustige atmosfeer ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Wilkoppies

Magenta Guesthouse is geleë in 'n ​​veilige en rustige omgewing, sentraal tot drie hospitale, winkelsentrum en restaurante. Ons bied gemaklike kamers met en-suite. Alle kamers toegerus met TV, yskas, ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies

Hier by Readman Gastehuis Lodge streef ons daarna om elke gas te bederf met 'n onvergeetlike ervaring. Dis hoekom ons seker maak die verblyf is altyd genotvol, gerieflik en verfrissend. Sakereisigers, vakansieganger...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Wilkoppies

Die Gastehuis is geleë in Wilkoppies, naby Klerksdorp se 3 privaat hospitale: Life Anncron, Sunningdale en Wilmed Park. Dit is ook net 6 km van Matlosana Mall af. Ons voorsien sakpasverblyf in 8 volledig toegerust...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Wilkoppies

Bateleur Guesthouse is in die hartjie van Wilkoppies geleë. Wilkoppies is 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Die gastehuis bied 10 luukse slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Al die kamers het 'n yskassi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Wilkoppies

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

The Royal Guest House is sentraal geleë in Klerksdorp, naby restaurante, winkels en hoofpaaie. Dié gastehuis kombineer gesofistikeerde sjarme en gasvryheid met moderne geriewe. Verblyf word aangebied in 5 stylvo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

St Andrews is in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp geleë. Dié gastehuis bestaan uit 9 gemaklike en suite-kamers, 'n swembad en 'n kapsetperk. Ons spog ook met gerieflike konferensie-geriewe wat as 'n stylvolle trou-...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

Villa D'amico is 'n gastehuis in Klerksdorp wat deur die eienaar bestuur word. Daar is braaigeriewe, 'n seisoenale swembad en gratis parkeerplek. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat elk uniek ingerig is. Elke kam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, Noordwes

Ameri Cottage is in Flamwood, Klerksdorp en bied gehalteverblyf en vriendelike diens aan sakereisigers en oornaggaste teen kompeterende tariewe. Verblyf is beskikbaar in 'n basiese selfsorg-kothuis en 'n gastekame...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
B&B in Flamwood, Noordwes

Mon-Ae' Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in Klerksdorp. Dié gastehuis het ’n warm Victoriaanse karakter en skep ’n ontspannende atmosfeer. Verblyf word in 10 gastekamers gebied wat uit standaard- en delu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Wilkoppies akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]