Verified Reviews
Witsand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witsand
Rated 4.6 out of 5 based on 389 reviews.
"Indien jy nie visvang nie, dan kan die dae baie lank raak. Die grootste aantrekking bly die walvisse gedurende walvistyd, buite die periode kan dinge verveeld wees."
"Dit is 'n pragtige plek, ons het dit baie geniet daar en sal beslis weer daar gaan vakansie hou."
"Dit is n rustige, klein dorpie met 'n paar winkeltjies vir elke dag se nodige. Daar is 'n groot rustige strand en watersport en visvang. Baie lekker."
"Ons het ook lekker weer gehad, te midde van die wind wat maar kan waai. Die huis is baie goed toegerus, daar is van alles te veel."
"I will definitely come back again and refer this accommodation to my friends."
"WiFi wasn't working in the unit, but other then that a great stay!"