Verified Reviews
Witzenberg Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witzenberg Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 478 reviews.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Tulbagh is geleë tussen die berge met pragtige wit geboue omtrent 130 kilometer van Kaapstad. Op 29 September 1969 het 'n aardbewing baie skade verrig en dit het gely tot groot restourasie. Daar is verskeie wynplase, eetplekke en museums om te gaan besoek. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Nibbana Farm"Kerkstraat is baie interessant en ons het die bier by Paddagang baie geniet. Ons het in die strate opgeloop en al die huise en beskrywings bekyk. Die area is baie mooi. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Lovely picturesque and historical little town, filled with character, culture, museums and friendly locals making you feel welcome. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Gaan toer gerus deur die dorpie. Moet nie vergeet om by die Hetvlock Casteel te stop nie."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Dunstone Estate"The gravel road added to the rustic feel of the place. We loved everything about it."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Kan beslis meer tyd daar spandeer het."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Paddagang Fijne Wijne het die heerlikste hoender schnitzels en Moniki is 'n oulike plekkie met interessante sjokolade. Sal definitief albei plekkies voorstel om te besoek en dis net 5 minute uit mekaar!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
House 22 Tulbagh Road"Tulbagh self bied meer as wat ek voor beplan het en sal meer as 'n naweek vat om als te sien en te beleef."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Guest Farm"The people of Tulbagh were friendly and helpful. They are proud of the town and willing to share the information. Kerkstraat in Tulbagh has a wealth of information and interesting goodies to buy. We enjoyed spending a number of hours there."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Wellington Country House Guesthouse"Die natuurskoon en uitsig maak dit baie spesiaal."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Small town, but lots of wine farms and places to visit. Beautiful clear skies at night."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages- African Delight"Die dorpie self is nie baie aanloklik nie, maar die ligging rondom is fantasties en alles is naby genoeg om vinnig te bereik."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Saronsberg Wynproe 'n besliste moet."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Mooi omgewing. Tulbagh se kelders maak lekker wyn, en die dorp en omgewing is ryk aan geskiedenis."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Mooi kleim, skoon dorp met vriendelike mense en lekker eet plekke! Ons het Tulbagh baie baie geniet!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Ons was baie lastig geval deur kinders wat bedel in die strate - hulle is baie opdringerig en lastig. Die dorpie self is pragtig met sy ou geboue en is uitsonderlik skoon en netjies."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Wittedrift Manor House"Small, but interesting museum on the 1969 earthquake with - in the end - an unexpected positive outcome for the city."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Nibbana Farm"Undiscovered gem this little town. After knowing nothing about Tulbagh, as have now been there twice this year. And we still haven't explored all the places."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Just another small town, with lots to offer if you are prepared to explore Church Street with its variety of restaurants and art galleries. The Paddagang Restaurant must be on your bucket-list, even if you don't stay over."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Oude Wellington Estate"Ja. Die Bovlei-area is nogal iets om te sien, die uitsig is pragtig tussen al die berge en daar is baie om te doen, veral vir wyn liefhebbers. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
House 22 Tulbagh Road"Tulbagh is goed vir 'n rustige wegbreek. Daar is nie baie om te doen nie maar dit is presies wat sommige mense verkies. Daar is redelik baie wynplase in die omgewing vir wynproe en ook baie restaurante en kunsgalerye in die dorp."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Mont Rouge Cottages"Altyd lekker op Tulbagh. Tulbagh Hotel vir 'n Sondagmiddagete is 'n goeie keuse."