Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Wonderboom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wonderboom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 17 resensies.

Wonderboom

Annlin Oase

"Die Wonderboom Natuurreservaat is baie naby geleë wat baie gesinsvriendelik is vir 'n dag van braai en onder groot home lui wees."

Wonderboom

7 @ Vanderschyff

"Baie mooi natuurskoon. "

Wonderboom

The Crooked Forest

"Safe to shop around."

Wonderboom

The Crooked Forest

"Pragtige skoon deel van Pretoria. Sal dit enige tyd aanbeveel."

Wonderboom

Marija Manor Guest House

"Skoon, veilige area."

Wonderboom

Coral Tree House

"Skoon strate, baie bome, lughawe naby asook mall. "

Wonderboom

Coral Tree House

"Ontspanne en rustige area. "

Wonderboom

Coral Tree House

"It is absolutely lovely, lush and green, quiet and well placed."

Wonderboom

Coral Tree House

"Goed geleë. Wonderlike omgewing en naby alles."

Wonderboom

Marija Manor Guest House

"Dis so lekker naby die middestad."

Wonderboom

Coral Tree House

"Ons ken die area baie goed en daar is baie eetplekke. Die Stoep is 'n absolute moet en ons het weereens baie lekker daar gekuier."

Wonderboom

Marija Manor Guest House

"Baie rustige area met besienswaardighede binne 10 km radius."

Wonderboom

Coral Tree House

"Baie om te doen en baie interessante winkels."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem