Resensies van Woodbridge Island

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Woodbridge Island bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 20 resensies.
Purdè F. - 23rd December 2018
staying in Woodbridge Island
Baie mooi eiland en veilige omgewing. Dis veilig, netjies en almal is vriendelik.
Michael O. - 3rd December 2018
staying in Woodbridge Island
Woodbridge Island is a great spot to explore Cape Town and the extended outlying areas. Will definitely return. Thanks for a wonderful stay.
Karine A. - 28th August 2018
staying in Woodbridge Island
Dit is rustig, veilig en baie netjies. Die ligging is sentraal en fantasties om alle areas rondom Kaapstad maklik te bereik.
Waldo Consultants Cc A. - 30th July 2018
staying in Woodbridge Island
Netjies and veilig.
Gerda V. - 28th May 2018
staying in Woodbridge Island
Pragtige ligging en het veilig gevoel.
Riaan E. - 21st May 2018
staying in Woodbridge Island
Onverbeterlik!
Wilma D. - 22nd December 2017
staying in Woodbridge Island
'n Mens voel veilig want daar is heelwat sekuriteit. Die omgewing is baie netjies.
Adele D. - 30th October 2017
staying in Woodbridge Island
Die perfekte ligging om Kaapstad en die omgewing te verken.
Linus S. - 9th October 2017
staying in Woodbridge Island
Baie sentraal!
Deon S. - 15th August 2017
staying in Woodbridge Island
Maklik bereikbaar, veral met die besige verkeer in Kaapstad. Die ligging is sentraal en ideaal vir mense wat die hele skiereiland en omliggende areas wil verken. 'n Heerlike strand vir 'n verskeidenheid van wateraktiwiteite.
Greens G. - 17th July 2017
staying in Woodbridge Island
Baie rustige en mooi omgewing.
Willie S. - 6th July 2017
staying in Woodbridge Island
Die restaurante kan verseker verbeter op die Eiland.
Hanno N. - 1st May 2017
staying in Woodbridge Island
Mooiste strand, sonsondergange en Ilhas Pub se cajun calamari is voorwaar die beste ooit en absoluut waarde vir geld. Baie veilig en op die publieke busroetes met billike pryse.
Louize D. - 31st October 2016
staying in Woodbridge Island
Woodbridge Island is 'n wonderlike vakansie dorp waar mens kan bly, veral langs die see.
Alicia J. - 23rd June 2016
staying in Woodbridge Island
Perfekte ligging. Naby aan als, maar nie in die stad nie.
Andre O. - 21st April 2016
staying in Woodbridge Island
This is a very safe place.
Wayne F. - 22nd February 2016
staying in Woodbridge Island
Perfekte plekkie om in te bly. Regtig net 'n paar minute af van alle bestemmings bv. Canal walk. Ratanga Junction, V&A Waterfront, Bloubergstrand, Tafelberg ens.
C L. - 12th February 2016
staying in Woodbridge Island
Pragtige plek.
Ilana J. - 4th November 2015
staying in Woodbridge Island
Beeldskoon met 'n wonderlike uitsig. Die restaurant is puik en dit is baie veilig.
Rene G. - 3rd January 2015
staying in Woodbridge Island
Very pleasant, close to the beach. Have a spectacular view of Table Mountain from the beach! Very nice restaurants also situated on Woodbridge Island!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za