Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Woodmead

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Woodmead van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodmead besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Woodmead.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodmead selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodmead Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodmead Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Woodmead

Die Executive Suite is in die hartjie van Woodmead East in Sandton en bied die perfekte verblyf vir paartjies en sakelui. Dit is agter 'n dubbelverdiepinghuis in 'n groot tuin met 'n swembad, eende en khoivis-damme ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Woodmead

Woodmead Apartments is in Woodmead in Sunninghill, Sandton geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat o soek is na goed toegeruste selfsorg-akkommodasie. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kom...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Woodmead

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Seven on Bevan is in Rivonia geleë en bied maklike toegang tot Sandton se middestad wat Sandton City en Nelson Mandela Square insluit. Verblyf bestaan uit 2 en suite-kothuise met lugversorging. Elke kothuis het 'n...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunninghill, Airdlin

86 Edison Guest Lodge is in 'n veilige kompleks met selfsorggeriewe. Dit is in die hartjie van Sunninghill geleë. Dit is direk oorkant die Netcare Sunninghill Hospitaal, wat dit ideaal maak vir gaste wat geliefdes ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Buccleuch

Emzini Apartment is in die stil, lowerryke voorstad van Buccleuch in Johannesburg geleë en bied 2 luukse selfsorgwoonstelle. Dit is naby Sandton, Woodmead, winkelsentrums en restaurante. Die eenhede is in 'n inheem...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Airdlin

Ruby Homes Sunninghill Sandton het 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige Cubana-kompleks in Sandton. Die woonstelle is gerieflik geleë naby sake- en inkopiegeriewe, Monte Casino en ander besienswaardighede. Dié woon...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Condo In The City is in Edenburg, Sandton en bied gehalteverblyf in 'n veilige kompleks. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaa...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

The Cube Zwelakho Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Rivonia. Die kompleks is naby restaurante, winkels en ander geriewe in die omgewing. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2...

Vanaf
R1 339
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

The Cube is op die hoek van 9de Laan en Del La Rey-laan in Rivonia geleë. Dit is goed geleë en kan van Rivonia-weg af gesien word. Dit is stapafstand van Rivonia Boulevard met al die winkels soos Rivonia Square en...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Lotus Guest House is in Morningside Manor en bied elegante, gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is in Morningside in Sandton op 'n 3000 m²-perseel met ou bome en 'n goed onderh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Woodmead selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Woodmead akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Woodmead akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za