Geverifieerde Resensie

Worcester

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Worcester bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 324 resensies.

Worcester

Kuruma Farm Cottages

"Nice and close to Kuruma, but you still feel remote on the farm."

Worcester

Eleazer @ Lyons Street

"Dit is 'n wonderlike plekkie."

Worcester

Damas

"Het die museum op Kleinplasie baie geniet en bly om te sien hulle is besig met opknappingswerk. Sal dit weer oor twee jaar besoek."

Worcester

Suné's Self Catering

"Naby aan verskeie goeie wynkelders soos du Preez, De Wet, du Toitskloof ens."

Worcester

Palm la Vie

"Pragtige plek, wat omring word deur berge en die natuurskoon en sy vriendelike mense."

Worcester

La Bri Guest House

"A beautiful town filled with warm people and many things to do and places to see!"

Worcester

Grace

"Dorp is pragtig en skoon."

Worcester

Palm la Vie

"Pragtige dorp wat beslis 'n kuier werd is."

Worcester

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead

"Die Nuyvallei waar ons was is ongelooflik mooi."

Worcester

Da Rooms Accommodation

"Nice town with lovely people. Got everything I needed without any struggle."

Worcester

Eleazer @ Lyons Street

"We were travelling through Worcester, so just spent the night, but found the town very neat and easy to get around. Restaurants were close by."

Worcester

Eleazer @ Lyons Street

"Found a great pizza called Beluchis who do gluten free pizzas with vegetarian options."

Worcester

La Bri Guest House

"Lekker plek."

Worcester

Summerhill Guest Farm

"Worcester en omgewing bied baie vir die toeris en mag dit die moeite werd wees om die toerismesentrum te besoek of meer op die internet na te slaan."

Worcester

Da Rooms Accommodation

"Gasvryheid en net 'n awesome gastehuis."

Worcester

Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment

"Altyd lekker om in Worcester te kom kuier."

Worcester

At Leisure

"The town itself does not have very much to do but the surrounding area and wineries are lovely."

Worcester

Eleazer @ Lyons Street

"Natuur en omgewing pragtig, sal graag in Worcester wil woon."

Worcester

Palm la Vie

"Pragtige, historiese dorp met ’n pragtige omgewing en naby verskeie ander Bolandse dorpe."

Worcester

Eleazer @ Lyons Street

"Lots of history."

Worcester

La Bri Guest House

"Worcester en omgewing, bied jou iets van alles. Jy kry die stad-atmosfeer binne 'n landelike omgewing en die mense is opreg vriendelik en jy voel dadelik welkom."

Worcester

Church Street Lodge

"Worcester is 'n baie warm maar rustige plattelandse dorpie. Die dorp self is baie skoon met vriendelike gesigte regdeur. Ideaal vir 'n naweek wegbreek weg van 'n besige stad gejaag."

Worcester

Eleazer @ Lyons Street

"Baie mooi dorpie."

Worcester

Suné's Self Catering

"Berge is asemrowend!"

Worcester

De Bergen

"Die wynroetes is great. Skoon dorp. Asemrowende berge."

Worcester

19th Hole Golf Villa

"Baie wynplase en mooi omgewing."

Worcester

Eleazer @ Lyons Street

"Het die wynroete baie geniet."

Worcester

La Bri Guest House

"Wonderskoon omgewing."

Worcester

Da Rooms Accommodation

"Worcester is wat dit is. Oornagplek vir hospitaal of besigheid."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang