Geverifieerde Resensie
Worcester
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Worcester bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 324 resensies.
"Lovely town with historic buildings and incredible value for money at the wineries around."
"Besienswaardighede word nie duidelik genoeg geadverteer nie. Winkels nie geredelik beskikbaar nie. Parkeerplekke in strate baie nou en leivore is 'n veiligheidsrisiko."
"Ek is 'n boorling van Worcester en kan die plek definitief aanbeveel. Daar is baie besienswaardighede en die ligging is sentraal geleë."
"Weer was baie sleg, wind het koud gewaai amper die hele tyd. Die dorp self is skoon en mooi. "
"Pragtige dorp en so mooi skoon. Die mense is so vriendelik en almal knoop 'n geselsie met jou aan in die winkels. Ek sal graag weer Worcester besoek in die toekoms."
"Ek gaan vir sake, nie vakansie nie, moeilik om te oordeel as jy nie na wynplase en/of besienswaardighede toe gaan nie."
"Didn't go to Worcester, but the scenery and wine tasting venues in the local area are great!"
"Het op Worcester grootgeword en ken al die plekke baie goed. Familie is steeds op die dorp."