Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wynberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wynberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wynberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wynberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wynberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Wynberg

Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Rafters Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte kothuis wat smaakvol versier is. Dit is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon en skuil in 'n stil hoekie van Plumstead. Die kothuis h...

Vanaf
R10 935
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Lanes End bied verblyf aan 8 gaste in 'n pragtige gesinshuis in Kenilworth. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers op die eerste verdieping wat lieflike uitsigte bied. Drie van die slaapkamers ...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Lisanore is ’n selfsorg-eenheid in die hoofpad van Kenilworth en dis die ideale ligging vir dié wat Kaapstad besoek en graag die lewendige stad met pragtige natuurskoon en vriendelike inwoners wil verken. Die kom...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Bangor House bied gastekamers in 'n stil en rustige huis in 'n veilige buurt in Kenilworth, Kaapstad. Die huis is in 'n natuurlike omgewing met allerlei plantegroei. Die gashere wil gaste so tuis as moontlik laat vo...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R1 575
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Pine Place is 'n selfsorgwoonstel in die modieuse woonbuurt Kenilworth. Dit is ideaal geleë naby restaurante, kroeë, parke, Kaapstad se vernaamste winkelsentrum, privaat klinieke en 'n gimnasium. Die woonstel is i...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Lazy River is in 'n luukse, boomryke woonbuurt in Constantia geleë. Dit word omring deur 'n parkgordel met sommige van die oudste wynplase in die Kaap. Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede, daa...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

At Villa Fig is langs 'n rivier-reservaat vol wilgerbome in die rustige Constantiavallei met panoramiese berg-uitsigte geleë. At Villa Fig is 'n stylvolle, moderne Kaap-Hollandse opstal met Kaapse antiekware, oorsp...

Vanaf
R2 965
per nag, vir 2 mense
Hotel in Claremont, Wes-Kaap

The Andros Boutique Hotel is 'n Kaap-Hollandse woning, gebou in 1908 en ontwerp deur Sir Herbet Baker. Die huis is in groot, gevestigde parkagtige tuine in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad se pragtige sui...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Villa Belmonte is 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n klein woonstelblok wat na noord front. Dit is sentraal in Claremont geleë, in die hartjie van Kaapstad se lowerryke Suidelike Voorstede. Die woonstel is...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

1 Cricklewood Place is 'n moderne huis in die hartjie van Kaapstad se Suidelike Voorstede. Die huis is in Claremont na aan die meeste geriewe geleë en bied gemaklike slaapplek vir 8 mense. Dit is 'n veilige vakansi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Wynberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za