Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addo Elephant National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addo Elephant National Park .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo Elephant National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addo Elephant National Park

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Cannonville, Addo Elephant Park

Addo Gateway Lodge is 'n gastehuis met 'n ideale ligging naby die hoof-wildparke in die dorpie Cannonville. Die lodge is aan die oewer van die beeldskone Sondagsrivier in die Colchester/Addo-Suid omgewing en is die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Gastehuis in Cannonville, Colchester

Cannonville Guesthouse bied veilige, gerieflike verblyf in Cannonville, Colchester, net 36 km van Port Elizabeth af. Die gastehuis is 3 km van die Addo Olifantpark af, en stapafstand vanaf die Sondagsrivier waar gas...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cannonville, Colchester

Nukakamma River Lodge is aan die oewer van die Sundaysrivier in Colchester, langs die Groter Addo-roete geleë. Dié area bied skilderagtige natuurskoon, en die vloeiende water van die Sundaysriver en die wit sanddu...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cannonville, Colchester

The River House bied gerieflike gastehuis-verblyf in die dorpie Colchester aan die oewer van die Sondagsrivier. Dis sowat 10 minute vanaf die Addo Olifantpark se suidelike ingang. Daar is 2 gastekamers met koningin...

20% af Aanbod!
Vanaf
R14 310
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Shamwari Sarili bied verblyf wat alles insluit in die Shamwari Privaat Wildreservaat. Die reservaat in die Oos-Kaap is die tuiste van Afrika se Groot 5 en dis 'n malaria-vrye omgewing. Verblyf by Shamwari Sarili b...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Tygerfontein Safari Villa is 'n selfsorglodge langs die N2 en is 32 km van die Addo-Olifantpark se Matholweni-hek af geleë. Die lodge is ook die ideale basis vanwaar ander omliggende wildreservate verken kan word. ...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Addo Adventure House is 'n pragtige vakansiehuis in Colchester, 'n dorpie aan die oewer van die Sondagsrivier. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en is binne naby die Addo Nasionale Park. Die hu...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kirkwood, Greater Addo

Nieshout Cottage is tussen inheemse bome en sitrusboorde in die Sondagsriviervallei geleë. Dié sitrusplaas is 2 km van die dorp Kirkwood af en net 37 km van die bekende Addo-Olifantpark af. Kirkwood het verskeie w...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kirkwood, Greater Addo

Lemon 3 Lodge is in die middel van die Sondagsriviervallei geleë, net buite Kirkwood en naby die Addo Nasionale Olifantpark. Die lodge is omring deur suurlemoenbome, en kyk uit oor Addo se Rietberge. Hierdie moder...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kirkwood, Greater Addo

Nieshoutkloof Self-catering Farm and Venue is in die hartjie van die Sondagsriviervallei aan die voet van die Rietberg-berg geleë en bied verblyf aan groepe en gesinne, vir diegende met karavane, kampeerders, 4x4-g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 831 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za