Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addo Elephant National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addo Elephant National Park .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo Elephant National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addo Elephant National Park

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Die SANParks Addo Rest Camp is die gewildste hoofkamp van die park en dit bied 'n verskeidenheid verblyf-eenhede en 'n oorvloed doendinge om besoekers besig te hou. Die eenhede is stapafstand van mekaar af en van a...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Addo Elephant Park, Selbourne

Addo Dung Beetle Guest Farm is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Sondagsriviervallei geleë en spog met 'n uitsig op die Zuurberge. Verblyf by dié gasteplaas is deur miskruiers geïnspireer. Die rustige ligg...

Vanaf
R1 247
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Addo Elephant Park, Greater Addo

By SANParks Addo Spekboom Tented Camp kan gaste die nag deurbring in die middel van die bosveld terwyl hulle na die geluide van wild rondom luister. Dié selfsorg-kamp het 5 tente, elk met 2 enkelbeddens met matras...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Addo Elephant Park, Selbourne

Lenmore Chalets, Restaurant, Deli en Bakkery is langs die hoofweg net 9 km van die ingang na die hoofhek van die Addo Olifant Nasionale Park in die Oos-Kaap af geleë. Dit is in die hartjie van die Sondagsriviervall...

Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Addo Elephant Park, Selbourne

Elephant House is 'n eksklusiewe lodge naby die Addo Olifantpark, in die sonnige Sondagsriviervallei. Die breë verandas met gerieflike rusbanke omsoom 'n aantal binnehowe wat die argitektuur definieer. Die dekor by...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
B&B in Addo Elephant Park, Selbourne

Die Stable Cottages is in die Oos-Kaap geleë, slegs 8 km vanaf die hoofingang van die Addo Olifantpark. Elke ruim kothuis het 'n privaat stoep, heerlike gemakstoele, 'n kroegie, kluis, lugversorging en verhitting....

Vanaf
R2 440
per nag, vir 2 mense
Hotel in Addo Elephant Park, Selbourne

Woodall Country House en Spa skuil tussen die rustige sitrusboorde naby die Addo Olifantpark, net 45 minute vanaf Port Elizabeth in die malariavrye Oos-Kaap. Elke kamer is ruim, privaat en toegerus met al die nodi...

Vanaf
R2 998
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Addo Elephant Park, Selbourne

Camp Figtree is 'n afgeleë privaat wildreservaat in die hartjie van die Oos-Kaapse wildernis. Die bekende Addo-olifantpark is aan die noorde en die Riverbend-reservaat is aan die suide. Camp Figtree het 7 kamers e...

Vanaf
R2 374
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Addo Elephant Park, Greater Addo

SANParks Addo Nyathi Rest Camp bied jou die geleentheid om die olifante en buffels van die Addo-olifant Nasionale Park by 'n watergat 'n paar meter weg van jou af te sien drink terwyl jy 'n verfrissende drankie geni...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Witkrantz Manor is in die klein Slagboomvallei en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige boomryke atmosfeer. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis met plek vir 10, in 'n Boshuisie vir 4, karavane wat plek h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 807 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za